Limpopo Akkommodasie by Baobab Farm Cottages | LekkeSlaap
+10

Baobab Farm Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kildare Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Baobab Farm Cottages is in die hartjie van die Koedoesrandbosveld en poort na Botswana en majestueuse Kremetart-wêreld. Dit is slegs 40 km van Groblersbrug/Martinsdrif grenspos af en dit bied 'n unieke en rustige stop op pad na die bestemming. Gaste kan die pragtige hemelruim geniet rondom 'n bosveldvuur of gedurende warm somermaande vanaf die swembad wat uitkyk oor die Njala-kamp. Word soggens wakker met voëlgesang en tipiese plaasgeluide.

Verblyf is beskikbaar in Kothuis 1 - 3 en is op dieselfde perseel as die plaashuis, maar met sy eie tuin en unieke bosveldatmosfeer. Kothuis 4 - 6 is op hul eie plaaswerf met 'n groot tuin, oop braai's en plaasatmosfeer. Hierdie kothuise is ideaal vir plaasvakansies en is troeteldiervriendelik. Die kothuise is volledig ingerig, pragtig versier en bied verblyf aan 24 gaste.

Daar is verskeie geriewe op die perseel, soos 'n swembad, braai-areas, rolstoelvriendelik, troeteldiere indien vooraf gereël en veilige parkeerplek. Gaste kan ook ander doendinge geniet, soos perdry, voëlkyk, wildritte, wildkyk en swem

Koedoesrand het geen groot winkels en gaste word aangeraai om voorbereid te wees met aankoms. Kyk uit op die uitsonderlike mooi en helder naglug om 'n bosveldvuur en word soggens wakker met voëlgesang en kenmerkende plaasgeluide.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 35 resensies vir Baobab Farm Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kildare Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Gaste dink Baobab Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kildare Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMWRjYzc3LThhODYtNGFhYy1hNDE4LWRjN2I0OTk0ZDJiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 Farm Kildare Marnitz 0620 Limpopo 086 999 0018 12:00-00:00 09:00 -23.100084840266 28.229697346687
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za