LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baobab Farm Cottages | LekkeSlaap
+10

Baobab Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 36 resensies vir Baobab Farm Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andries W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries W
Gesin met tieners

Vriendelik, gasvry, ontspannend.

Anel en Henk is vriendelik, gasvry en behulpsaam. Gaan uit hul pad om te help. Baie lekker gekuier en ontspan. Sal beslis aanbeveel. Die Padstal (wat hul besit) net so 'n lekker gewees, veral hul roosterkoek.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hopenlik sien ons jul gou weer.

Baobab Farm Cottages
Francois H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Ons is geskuif na Bushveld rest toe want dit was nader aan die trou venue waarna ons gereis het. Daar was geen water Sondagoggend nie, so ons kon nie stort of geriewe gebruik nie. Dit was teleurstellend.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie jammer oor die water probleem. Dit was regtig onvoorsiene omstandighede met die drukpomp wat Saterdagnag gebars het. Ons moes wag om die koöperasie op 'n Sondag te laat oopmaak en 'n nuwe pomp te koop.
Weereens jammer hieroor.
Groete
Anel

Baobab Farm Cottages
Roxanne M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne M
Saam met vriende

Great little place to stay with friendly hosts.

Great place to stay and to get away from the noise of everyday life. Quite far from shops, so ensure you have all your necessities with you before you go.

Alta V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V
Saam met vriende

Baie gasvry ontvang. Alles skoon en netjies.

Na 'n lang dag se ry was dit 'n heerlike knus plek.

Wally C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wally C
Gesin met tieners

Plek is nice, baie basies.

Die pad van 7,5 km was nie aangenaam nie. Erge sinkplaat. Kry eintlik seer vir my motor se part. Die woonstel is heeltemal basies en mooi skoon. Ek dink R950/nag vir 4 bed en R1100 vir ses bed is te duur! Wie het die plek 'n 4 ster rating gegee? Dit is vir seker 'n 2.5 ster.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Dit is nie lekker as ons gaste nie tevrede is en ons sal definitief aan die kagtes werk.
Gelukkig gebeur dit min en is ons gaste gewoonlik heeltemal tevrede soos die ander terugvoer wys.
Wil net noem dat ons, onself nog nooit as 'n 4 ster geadverteer het nie maar as 'n gewone plaas akkommodasie wat strewe na gasvryheid en plaas rustigheid.
Ons is voortdurend met die Paaie Departement in verbinding. Maar hul het ongelukkig lanklaas die pad geskraap agv verskeie redes. Het vandag weer met hul gepraat en beloof om die pad binnekort te kom skraap. Ongelukkig is dit maar 'n probleem deur die hele Bosveld en 'n ergenis vir ons.

Baobab Farm Cottages
Werner S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Besigheidsreis

Bush experience.

Great experience of bush and friendly staff, real feel of home and family with breakfast. Very quiet in evenings and early mornings.

Linmari D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linmari D
Gesin met klein kinders

Great working farm experience and sincere hospitality.

Great place to stay when travelling through Limpopo or to Botswana. Friendly service and good value for money. We most definitely recommend the place as a stopover when heading to Botswana.

Marisa B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, mooi omgewing met vriendelike en hulpvaardige mense.

Baie stil en mooi, rustige werkende plaasomgewing in die Bosveld, met vriendelike en wonderlike mense wat jou dadelik tuis en ontspanne laat voel. Ruim verblyf en lekker braaiplek.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Hoop om jul binnekort weer te sien.

Groete
Anel

Baobab Farm Cottages
Marieth B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly baie rustig en mooi omgewing!

Baie lekker gebly in goed toegeruste huisie, vriendelik ontvang en heerlik gekuier om braaivleisvuur met genoeg hout verskaf! Kan aanbeveel.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly om te sien julle het jul verblyf geniet.

Hoop om julle weer in die toekoms te kan sien.

Groete,
Anel

Baobab Farm Cottages
Nina S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Lekker vir 'n groep vriende vir 'n naweek se oorslaap.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.

Baobab Farm Cottages
Coster N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Coster N
Gesin met klein kinders

Awesome for overnight stay.

Really enjoyed the hospitality of the host. Nice place to be. Awesome.

Leon B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons het ons tyd by Baobab geweldig geniet. Die eienaars is ongelooflik gasvry. My kinders het die plaas baie geniet en dit was vir hulle wonderlik om deel te wees van baie van die doen en late op die plaas. Adel het vir ons 'n besonderse lekker ontbyt gemaak ook. Ek sal definitief weer hier oorslaap.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was heerlik om jul hier te hê.

Groete,
Henk en Anel

Baobab Farm Cottages
Mienke O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies.

Sien sterre.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie. Ek is so bly julle het dit hier geniet.
Groete
Anel

Baobab Farm Cottages
Johan J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goeie waarde vir geld en vriendelike eienaars.

Sien die sterre.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Tot 'n volgende keer.
Anel

Baobab Farm Cottages
Devillé B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Devillé B
Saam met vriende

Vriendelijk onthaal en aandacht voor onze wensen

Onthaal is super. De maaltijden netjes verzorgt. Persoonlijk contact en aandacht voor al je vragen.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie. Ek hoop om jul weer by ons te verwelkom.

Baobab Farm Cottages
Eugène D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugène D
Saam met vriende

Heerlik lekker hier gekuier en geslaap.

Goeie gasvryheid, heerlike bosveldvuur, braaivleis en slaapgeriewe. Wonderlike sonsopkoms deur die kremetartbome. Fantastiese plaas-eenvoud, stilte en kalmte.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was heerlik om jul hier te hê en jul te leer ken.
Hopenlik sien ons weer.
ANEL

Baobab Farm Cottages
Chris M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die verblyf en eienaars weet wat is nodig om reisigers tevrede te stel. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Ons was op pad na Botswana en dit het alle verwagtinge oorskry.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie bly julle het dit hier geniet. Ek hoop om jul weer by ons in die bosveld te verwelkom.

Baobab Farm Cottages
Belinda M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda M
Gesin met tieners

Lekker gebly, Lekker ruim. Baie oulike mense.

Alhoewel die beddegoed net so bietjie na stof geruik het, het ons die verblyf baie geniet.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Stof is maar probleem in bosveld in die winter maar sal daaraan aandag gee. Alle beddegoed word gewas sodra iemand op hul geslaap het. Hoop om jul weer in die bosveld te verwelkom.

Baobab Farm Cottages
Jan K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Gesin met klein kinders

Plein maar gesellig en waarde vir geld.

Baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Naby die grens geleë vir reisdoeleindes. Goeie waarde vir geld, mooi natuurskoon en goeie kos. Eenhede ook netjies en skoon.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Ons hoop om jul weer spoedig by ons te verwelkom.

Baobab Farm Cottages
Ina R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike kuier.

Dit was 'n heerlike kuier by Baobab, die mense is baie vriendelik, ons het dit baie geniet.

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer eendag hier by ons in die Bosveld te verwelkom.

Groete
ANEL

Baobab Farm Cottages
Bettie E - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir 'n naweek oornag en ontbyt was baie goed.

Goed vir 'n naweek, sal nie vir 'n week daar bly nie - was vir 'n troue daar en het net daar geslaap en ontbyt geneem.

Corné B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon! 5-ster-diens!

Ons het een aand oorgeslaap vir 'n troue in die area. Anel was baie vriendelik en georganiseerd, sy het ons heeltyd op hoogte gehou van wat aangaan, gevra wanneer sy ons kan verwag, wanneer en of ons wil etes hê ensomeer. Sy het ons die dag gebel toe ons op pad is troue toe en gesê sy het verblyf nader aan ons venue, splinternuut gebou en of ons sou belangstel. Ons was baie in ons skik en dit het die ryery baie makliker gemaak! Die gastehuis was oulik ingerig en so netjies en alles was splinternuut! Baie dankie aan almal wat deel is van die Baobab-span!

Baobab Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om jul weer eendag by een van ons Baobab akkommodasie te verwelkom.
Groete
ANEL

Baobab Farm Cottages
Neels V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hospitality.

Ideal for overnight stay, but not really a holiday destination.

Antoinette S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S
Saam met vriende

Aangename verblyf en eienaars gaan uit hul pad om van diens te wees.

Heerlike aandete geniet. Sal net die "Luxury" op hul naambord verander na gerieflik.

Johan B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met vriende

Ons was baie vriendelik ontvang en het die verblyf baie geniet.

Ons verblyf was baie aangenaam. Anel en Henk het ons baie vriendelik ontvang en was baie gasvry. Die eenhede is goed toegerus en hulle was meer as gewillig om enigiets wat ons kort te voorsien. Die plaas- en bosveldatmosfeer is heerlik. Die grondpad na die plaas was mooi en net 'n kort entjie van die teerpad af.

Jeanne V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V
Saam met vriende

Fantasties!

Henk en Anel se leuse sê nie verniet jy arriveer as 'n gas en vertrek as 'n vriend nie! Hulle is regtig ongelooflike aangename mense. Dit het opreg gevoel of ons by die huis is. Ons gaan verseker weer daar gaan kuier!

Willem H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Bekostigbaar, netjies en gerieflik.

Lekker naby aan die grens, het laataand opgedaag, eenhede basies, maar baie netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik en op tyd. Goeie waarde vir geld.

Etienne C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, vriendelike en rustige verblyf.

Wat 'n ervaring! Die vriendelike gasheer en -vrou het alles in hulle vermoë gedoen om ons tyd daar so aangenaam as moontlik te maak. Die aanwysings van Henk was fantasties en ons het meer wild gesien langs die paaie as wat 'n mens in die Kruger sien. Ons het ook 'n pragtige groot Kremetartboom gesien!

Koos M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die etes was heerlik en die gasvryheid fenomenaal.

Boabab Farm Cottages is hoogs aan te beveel vir oornagverblyf. Moenie moeite doen om jou eie kos saam te neem nie, Anel is 'n bobaas kok.

Stephan O - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan O
Saam met vriende

Baie vriendelike mense, maar skiet te kort met netheid en fasiliteite

Baie aangename en vriendelike mense, lekker kos vir ons gemaak. Die netheid van die verblyf het hulle egter in die steek gelaat en die feit dat die water opgeraak het het ook nie gehelp nie.

Aubrey J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld!

Dit was heerlik om by Boabab Cottages te kuier. Vriendelike Bosveld mense wat daardie ekstra myl saamstap.

Schalk P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P
Saam met vriende

Hartlikheid en gasvryheid saam met plattelandse elegansie.

Ongelooflike gasvryheid geopenbaar deur gasheerpaar (en ook die kinders). Hulle het ons tuis laat voel, asof ons by langverlore familie en vriende gekuier het. Die braai was uit die boonste rakke. Die akkommodasie was eenvoudig, skoon en netjies met 'n duidelike toon van kreatiwiteit en inspirasie uit die omgewing.

Dave C - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay, very welcoming and friendly.

The peacefulness of the place is so wonderful. Great accommodation and meals. Worth every cent. Good place to stop over when travelling to Botswana.

Albert L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie welkom gevoel. Sal dit aanbeveel vir almal!

Anna K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, 'n mens kon die stilte hoor.

Vriendelike, spontane eienaars. Die kos was heerlik.

Jan V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Besigheidsreis

Baie lekke en doodstil met lekker kos.

Dit was baie lekker om oor te laap by hulle; sal weer daar oornag! Baie lekker kos en vriendelike mense.

Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kildare Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMWRjYzc3LThhODYtNGFhYy1hNDE4LWRjN2I0OTk0ZDJiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 Farm Kildare Marnitz 0620 Limpopo 086 999 0018 12:00-00:00 09:00 -23.100084840266 28.229697346687
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!