+20
Selfsorg in Hibberdene

Hibberdene, Baracuda Boulevard 670

12 gaste

5 slaapkamers

7 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Hibberdene, Baracuda Boulevard 670 is 'n ruim vakansiehuis wat reg op die strand in Hibberdene geleë is. Dié huis het gemaklike slaapplek vir tot 12 mense met direkte toegang tot die swemarea op die strand. Geniet pragtige sonsondergange terwyl jy op die stoep braai of terwyl jy in die hangmatte ontspan.

Die huis bestaan uit 4 hoofkamers met dubbelbeddens en wasbakke asook 'n kinderkamer met 2 enkelbeddens of stapelbeddens. Daar is drie volledige badkamers in die huis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en ander toebehore. Die eiendom het 'n buite-waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer en eetarea is baie ruim en maak oop op die stoep met pragtige uitsigte oor die see. 'n TV met DStv is in die huis beskikbaar.

Baracuda Boulevard het 'n groot patio met 'n ingeboude braai-area op die stoep. Twee voertuie kan in die motorhuis geakkommodeer word met ekstra parkeerplek op die perseel. Daar is elektriese omheining rondom die eiendom en die huis en tuin is volledig toegerus met 'n alarmstelsel. Dit is ook naby die dorp en plaaslike winkels en ander hoof swemstrande in die area geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Misha A
Saam met lewensmaat
5.0
Huis is ideal vir families en het alles wat jy benodig. Ja, huis is groot en die area is ideal omdat dit reg voor die beach is en nie te crowded is ni...
Sien meer
Jan 2026
Cora M
5.0
Heerlik baie dankie. Hierdie is vir seker een van die lekkerste seehuise waarby ons al ooit gebly het. Omdat jy direk op die strand is, maak dit dit s...
Sien meer
Jan 2026
Colleen G
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful coastal getaway. Lovely location. Very neat and clean. Will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Shorné V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige groot huis met mooi view. Ons het vreeslik lekker gebly! Dis 'n pragtige groot huis met die mooiste see views. Baie prakties! Ons sal beslis ...
Sien meer
Apr 2025
Lene K
Saam met vriende
4.8
Baie lekker gerus, baie mooi view en genoeg plek vir 'n groot gesin. Ons 3 hondjies. Baie lekker gerus, baie mooi view en genoeg plek vir 'n groot ges...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hibberdene, Baracuda Boulevard 670 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd58ecd85228c22576f188b2ffa9207241057363975b45f938cb688ede6394615ae4ba04f739ff12a2daa28e52d984b9875?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 12 mense 43 5 1 5 Baracuda Boulevard 670 Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.576825151239 30.574459423943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang