Hibberdene Akkommodasie by Baracuda Boulevard | LekkeSlaap
+16

Baracuda Boulevard

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 360 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Baracuda Boulevard is 'n ruim vakansiehuis reg teen die see in Hibberdene. Die huis het slaapplek vir 12 gaste met direkte toegang tot die swemstrand. Geniet asemrowende sonsondergange terwyl jy braai op die patio of ontspan in die hangmatte.

Die huis bestaan uit 3 hoofslaapkamers met dubbelbeddens en wasbakke, asook 2 kinderkamers met 2 enkelbeddens of stapelbeddens. Daar is 3 vol badkamers in die huis. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas/vrieskas en ander toebehore. Die leefkamer en eetkamer is ruim en maak oop op die veranda met wonderskone uitsigte oor die oseaan. 'n TV met DStv is beskikbaar in die huis.

Baracuda Boulevard het 'n groot patio met 'n ingeboude braai-area op die veranda. Daar is plek vir 2 voertuie in die motorhuis en daar is ekstra parkeerplek op die perseel. Daar is ook elektriese heinings rondom die perseel en die huis en tuin is volledig toegerus met 'n alarmstelsel sedert November 2015. Dit is naby die dorp en plaaslike winkels en ander hoofswemstrande in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Baracuda Boulevard sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Baracuda Boulevard
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Baracuda Boulevard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 360
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 360
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiZmQzOGM2LTY3MGMtNDRhMy1hNDYyLWY0OTcwNzYyZWVmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 360  per nag (vir 12 persone) 16 5 1 5 Baracuda Boulevard 670 Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-16:00 10:00 -30.576825151239 30.574459423943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za