+71
Selfsorg in Pringlebaai

Barbie's Beach House

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Wilhelmien E
Kort verblyf
3.6
Mrt 2026

Die tuin was lieflik en groot vir kinders om te speel. Die huis is gerieflik vir 'n groot groep mense. Die yskas spasie is egter te min gewees, so 'n ekstra aankoop van 'n yskas sal daarmee kan help. Daar was ook nie vatlappe vir as ons die oond wil gebruik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 17)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 17)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 17)
Bespreek

1798 Hilda Circle, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa33147d8a15baf4a1449a9cbeaf220bae1a65ba37cd0e0e5ea8e2e6e9ee912827f89155e57d81cd2e3311bc4916d8dd0a97e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 17) 1 5 1 4 1798 Hilda Circle Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 11:00 -34.3481264 18.8358739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang