Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Pringlebaai

4.4 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Pringlebaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pringlebaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pringlebaai Akkommodasie

48 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Pringlebaai

Pringle Rock is in die Punt-gebied van Pringlebaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n rustige wegbreek. Dit is net 75 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die pad na Pringle Rock is langs die asemrowende Clar...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pringlebaai

Blue Dog Holiday Accommodation is sentraal in Pringlebaai geleë en bied gehalte-verblyf. Dit is baie naby aan Pringlebaai-strand. Daar is 2 woonstelle, elk met 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en slaapplek vir 2 gast...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pringlebaai

The Barnacle is in Pringlebaai geleë en bestaan uit 4 selfsorgeenhede wat perfek is vir gesinne of paartjies op soek na 'n gerieflike en rustige wegbreek by die see, ver van die stad af. Hoeveel ons water spaarsami...

20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pringlebaai

Waterblom in Pringle en die aparte privaat ateljeewoonstel Kleinblom in Pringle is aan die einde van 'n doodloopstraat op Pringlebaai se skiereiland geleë en bied puik verblyf vir gaste wat dié pragtige kusdorpie ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pringlebaai

Pringle Mingle Apartments bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 aparte eenhede in die hartjie van die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai, naby verskeie winkels, restaurante en die strand. Elke woonstel het 'n p...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pringlebaai

Villa Marine is bo die rotse van Pringlebaai geleë en bied ongelooflike uitsigte oor Valsbaai. Die see is net 'n klipgooi van dié luukse strandhuis af. Ons is slegs 'n uur van die Kaapstad Internasionale Lughawe o...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pringlebaai

Penguin House is 'n selfsorghuis in die kusdorp Pringlebaai. Hierdie dubbelverdieping vakansiehuis is 2 km vanaf die strand en 'n paar restaurante in die dorp geleë. Om die rustigheid van The Point te bewaar word p...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pringlebaai

Sugarbird House is slegs 'n uur se ry vanaf Kaapstad, 40 minute vanaf Stellenbosch en Hermanus en is sentraal geleë sodat jy die Wes-Kaap en Overberg van hier af kan verken. Ons is stapafstand van die strand en pla...

Vanaf
R5 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Pringlebaai

620 Anne Road is net 4 minute se stap van die hoofswemstrand in Pringlebaai af. Ons rustieke, unieke huis is die perfekte wegbreekplek van die digitale gedruis van die stad. Ons moderne huis is smaakvol versier en...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pringlebaai

Belle Mer Guest House bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met ongelooflike see-uitsigte ver van die stad se gejaag en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pringle Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...