Bare Feet Retreat B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Bushy Grove, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bare Feet Retreat is 'n unieke, luukse bed-en-ontbyt wat 'n ontspannende wegbreek met 'n persoonlike aanslag bied. Geleë in 'n welige tropiese tuin, bied die eiendom pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan en die bekende Aliwal Shoal vanaf die swembadarea.
Slegs 5 minute van Scottburgh se hoofstrand, winkels en restaurante af, is dit ideaal geleë vir ontspanning, besigheid of avontuur. Perfek vir duikers, bergfietsryers, gholfspelers, natuurliefhebbers, of enigiemand wat vrede by die see soek, bied die toevlugsoord 3 kamers: 2 Dubbelkamers vir tot 2 gaste elk en 1 Gesinskamer wat tot 4 gaste akkommodeer. Alle kamers bied rustige uitsigte oor die binnehof en privaat buitesitplek.
Gaste kan ontbyt en plaaslik verkrygde maaltye op versoek geniet (nie ingesluit in die kamerprys nie), gratis 24/7 hoëspoed-WiFi en buigsame ontbyt-ure. Die verblyf is afgesonderd en gemaklik, geleë in 'n rustige tuin, met bedrywighede wat nie beïnvloed word deur beurtkrag of wateronderbrekings nie.
Daar is geen selfsorg-opsies nie, maar 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware is beskikbaar in die ontbytarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Sander Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Bushy Grove, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bare Feet Retreat B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Bushy Grove, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang