+24
Selfsorg in Big Bay

Barefoot Bliss

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Sumatra Avenue, H24 Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Barefoot Bliss is 'n lieflike huis in 'n veilige kompleks in Big Bay, wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand bied. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke en lei na 'n privaat tuin met buitemeubels en 'n braai.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die komleks se swembad, putt-putt-baan, muurbal- en tennisbane.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Sumatra Avenue, H24 Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barefoot Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

37 Sumatra Avenue, H24 Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf38a04276d6a06ad1dc5c0889d35710f2d077cf8f6964c5868fff9193593a01b9b47b0078d8bf5af7667a6871c9918453fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 37 Sumatra Avenue H24 Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.7861194 18.4562356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang