Barnyard Venue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Friedel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Herman S - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in 'n mooi en rustige omgewing.
Mirna C - Mrt 2024
Algehele gradering
Good price, clean and neat. Everything you will need for a quick stay.
Muzi H - Feb 2024
Algehele gradering
Short stay en route to Breyten.
Jahna E - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Karin B - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Celia T - Sep 2023
Algehele gradering
Kamers was mooi skoon en ons het lekker geslaap.
Jane C - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Line L - Mei 2023
Algehele gradering
Ons was op pad wildtuin toe.
Danie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, netjies.
Joachim Frederik C - Feb 2023
Algehele gradering
Ons nat naweek in Ermelo.
Stafford M - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Ansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Ansie V - Sep 2022
Algehele gradering
Swak.
Lees meerBarnyard Venue se terugvoer
Dit was ‘n situasie wat buite ons beheer was. Ons, die personeel, was nie bewus van wat gebeur het nie en het geen toestemming gegee aan die skool om die leer te gebruik nie. Ons vra onverskoning.
Adrienne C - Sep 2022
Algehele gradering
Vreeslik aangenaam, area is lekker stil, maar nie te ver van die dorp af nie.
Barnyard Venue se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Chantelle L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
Robin H - Mei 2022
Algehele gradering
Good stop over venue.
Alison N - Mei 2022
Algehele gradering
The Barnyard is geared for weddings and not casual guests.
Barnyard Venue se terugvoer
Hi Alison, I’m sorry this was your experience. Room 6 was not advertised with a bar fridge and all of our beds are equipped with electric blankets for the winter nights. We usually have battery lights in each room for load shedding, it was probably misplaced in another room, sorry about that.
Maria S - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese slaapplek.
Nicola S - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful grounds, pleasant room, unfriendly hosts.
Anthony L - Jan 2022
Algehele gradering
Stay was quiet and clean, but had no shower.
Barnyard Venue se terugvoer
Hi there, it is clearly stated which rooms have a shower and which has a bath, we don’t have rooms with both. The Barnyard is located outside on a farm with horses, but that is also written in our description.
Esta C - Des 2021
Algehele gradering
Alles is skoon en netjies, water lekker warm. Mooi omgewing. Enigste probleem is dat die stortdeure stukkend is.
Jonty B - Des 2021
Algehele gradering
Can't complain
Ruan N - Des 2021
Algehele gradering
Salige verblyf en omgewing.
Barnyard Venue se terugvoer
Ag baie dankie vir die goeie terugvoer! Ek waardeer dit opreg!
Talitha V - Nov 2021
Algehele gradering
Oornag.
Andre M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Jp S - Okt 2021
Algehele gradering
Juweel weggesteek buite Ermelo.
Barnyard Venue se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die goeie terugvoer.
Groete, Barnyard.
Anelia W - Okt 2021
Algehele gradering
The premise was lovely and very nice for kids.
Werner K - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Barnyard Venue se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer die goeie terugvoer!
Groete Barnyard!
Christine S - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer, mooi omgewing, goeie ligging.
Barnyard Venue se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer die goeie terugvoer!
Groete Barnyard
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga