+7

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
John G
1 nag
5.0
Apr 2026

Alles was goed. Ek sal weer terugkom as ek weer op Oudtshoorn is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa K
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustige atmosfeer. Gerieflike kamer met uitsig op swembad. Baie lekker gebly. Pragtige stylvolle gebou vanaf die 1850's, glimmende houtwerk, staal plafonne. Kamers is modern en kyk uit op die aanloklike swembad. Kamer is ruim met alles wat mens nodig het. Dit was maklik en veilig om te alle tye toegang tot die perseel te verkry. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker hier gebly, die bestuurder is 'n raakvatter! Baie netjiese, ruim kamers. Goeie diens. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrica N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Aangenaam. Beslis. Het maar laat in die aand tuis gekom en was weer vroeg in die oggend uit. Die "loft" kan egter met 'n bedlamp toegerus word. Was bietjie ongerieflik vir die persoon wat daar geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renier E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Die twee dae se verblyf was goed, swembad langs kamer baie lekker. Alles was soos op foto's skoon en netjies. Mikrogolf sou help vir mense wat dalk langer bly as 'n dag of twee. Lugversorging werk, maar nie baie effektief nie vir onderste vlak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrine K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Goed geleë vir feesverblyf, skoon, gemaklik en veilige parkering. Ons het tydens KKNK oornag. Daar was dus heelwat feesgangers in die gastehuis. Ons sou verwag het dat daar 'n curfew op kuier buite by die braaiplek is. Ander gaste het tot laat in die oggendure vreeslik gekuier, geraas, gelag en dit onmoontlik gemaak vir ander gaste om tot ruste te kom. Hulle is geensins aangespreek of vermaan nie. Andersins was ons verblyf gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baron Palace kan aanbeveel word vir oornagverblyf. Vriendelike ontvangs, spoedige afhandeling van die intekenproses. Kamer baie netjies, swembad pragtig blou, baie sentraal, ideale verblyf gewees vir bywoning van KKNK in Oudtshoorn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian L
1 nag
5.0
Jan 2025

Wow, wow and wow. Excellent, no paperwork. Very friendly and accommodating. Host Miela super efficient, still awesome service left in Mzanzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Gemaklik, skoon, vriendelik, gerieflik. Lekker slaap vir oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Miela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of High Street and Hope Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460d45a2794d9176df0129acbd4f6be611cf834f4a4f65c8737762529ce24db9c16633685d4c0253953913547a7ebf37f8ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Corner of High Street and Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.582523 22.206254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang