- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Albert Road, Irene Security Estate, Irene, 0157, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bastion House bied B&B-verblyf op Irene Sekuriteitslandgoed. Die gastehuis is naby die Centurion Gholflandgoed, restaurante en ongeveer 16 km van Pretoria se middestad af.
Bastion House se verblyf bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het of 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer. Die kamers het 'n private ingang, gratis WiFi, 'n werkstasie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Gesonde ontbyt word in die eetarea bedien of 'n wegneem-ontbytboksie kan bestel word. Daar is klein braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel met 24 uur-toegangsbeheer.
Bastion House is 10 km van Irene Village Mall, Irene Buiteklub, 36 km van Sandton City Mall en 44,4 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 55 Albert Road, Irene Security Estate, Irene, 0157, Gauteng
- Gaste dink Bastion House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Albert Road, Irene Security Estate, Irene, 0157, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang