+33
Gastehuis in Bredasdorp

Bastion Quarters Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Arnold S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kort maar lekker. Heerlike kamers. Heerlike gastehuis met lieflike ontspanarea. Selfs braaiplek en swembad. Enigste klagte: mure is bietjie dun. Mens hoor gesprekke van langsaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Safe, peaceful and very clean! Short stay in Bredasdorp. Clean and very peaceful. The owner even offered a free room when he saw I was going to be sharing with my mom. Very kind offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renatè M
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Easy access and safe. Stunning and stylish. Venue is A-class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Exceptional. My husband and I really enjoyed our stay. There was enough of everything, the place was clean and it looked beautiful inside and out. Our stay was peaceful and everything was within walking distance. I would give the accommodation 5 stars, no complaints .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Amina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Brief but nice. The room was spacious and clean. Our concern was that the wall around the resort was very low; anyone could jump over, so we couldn't leave our door open to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tarryn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Very relaxing. All good. Staff are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre Human V
1 nag
3.8
Mrt 2026

Dit het aan ons behoeftes voldoen. Baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon. Daar was messe, vurke, borde, koppies en pierings (2 van elk), maar geen bakkies en lepels. Ek en my dogter het daar geslaap. Eenheid het nie deur na die kamer en badkamer gehad nie, dus was privaatheid by tye 'n uitdaging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Llowellon A
1 nag
5.0
Des 2025

Vriendelik, professionele diens, mooi gastehuis. Ek het dit baie geniet. Die gastehuis is rustig en die kamer was 'tops'. Ek sal dit aanbeveel vir vriende en familie en weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin A
1 nag
5.0
Mei 2025

Was goed gewees, gerieflik en veilig. The stay was great. I would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent stay, very clean and comfortable. Big thanks to Shandre! I had a wonderful stay—everything was clean, comfortable, and exactly as described. Thank you so much to Shandre for being such a kind and attentive host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Shandre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Caroline Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7052eaa2f2ad0ccf21729d778a04c0cb5f29ea18932c665037d0cf8a24ac40a7c317a6e1efb0cfb0d7192081615de97db2ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 20 Caroline Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.533387353496 20.046136373016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang