Gastehuis in Bredasdorp

Bastion Quarters Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Llowellon A
1 nag
5.0
Des 2025

Vriendelik, professionele diens, mooi gastehuis. Ek het dit baie geniet. Die gastehuis is rustig en die kamer was 'tops'. Ek sal dit aanbeveel vir vriende en familie en weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin A
1 nag
5.0
Mei 2025

Was goed gewees, gerieflik en veilig. The stay was great. I would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent stay, very clean and comfortable. Big thanks to Shandre! I had a wonderful stay—everything was clean, comfortable, and exactly as described. Thank you so much to Shandre for being such a kind and attentive host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randall P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent service. Best service, and I could book in earlier. I was updated regularly. I would recommend this place to anyone at any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Privaat, gerieflik. Swembad en woongeriewe is skoon en tarief is billik. Bastion Quarters Guest House is letterlik by inkopiesentrum. Dit is so gerieflik. Die enigste negatief was die WiFi en dan is daar ook nie pakplek vir klere nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Wonderful stay, will definitely come back. Lovely stay at Bastion. WiFi in the room was too weak to use. Back gate was left open overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ewan J
1 nag Besigheidsreis
4.2
Des 2025

Enjoyable and peaceful. Enjoyed our stay. Rooms were very clean and DStv in rooms. Pool area and grounds beautiful and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Lekker dankie. Baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon. Ook elke dag netjies skoongemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Duwayne L
Kort verblyf
3.8
Des 2025

I enjoyed my stay. The rooms should have curtains. Lovely stay. Good swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Danie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Okt 2025

Ons het lekker gebly, maar die veiligheid kan op geskerp word. Dit is 'n pragtige plek. Die ligging is glad nie goed nie, ongelukkig, en die kamers het 'n klein bietjie onderhoud nodig, want ons stort het nie uitgeloop nie en orals is daar plekke wat mooi afronding weg gesteek word, soos agter meubels in hoekies ens. Ek dink ook die gemeenskaplike areas kan beter benut word, soos om ontbyt te bedien in die pragtige kuier area wat oor die swembad en tuin uitkyk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Shandre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Caroline Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7052eaa2f2ad0ccf21729d778a04c0cb5f29ea18932c665037d0cf8a24ac40a7c317a6e1efb0cfb0d7192081615de97db2ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 20 Caroline Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.533387353496 20.046136373016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang