LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37
B&B in Menlo Park

Battiss Guest House

15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2026 tot 31 Des 2027.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 92 20th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Battiss Guest House is in Menlopark in Pretoria en bied maklike toegang tot hoofweë, sakegebiede en kulturele landmerke in Pretoria. Die gastehuis is 3 km vanaf Menlyn Mall.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers, elk met 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamers met 'n stort. Verder het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, onbeperkte WiFi en 'n slim-TV met Netflix, Showmax, Disney+ en Amazon Prime Video. Die gekwalifiseerde sjef en mede-eienaar maak elke oggend 'n heerlike ontbyt wat gaste kan geniet. Aandete is op versoek beskikbaar.

Daar is 'n braai-area in die tuin.

Battiss Guest House bied ook 'n gepaste ligging, die atmosfeer en privaatheid vir enige tipe funksies. Daar kan in spesifieke behoeftes voorsien word om dit 'n onvergeetlike en spesiale geleentheid te maak.

Die gastehuis is oorspronklik in 1939 deur Norman Eaton ontwerp vir die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Walter Battiss. Die huis moes gesloop word, maar is toe gered en in die 1980's opgeknap en het in 2020 verdere opknappingswerk ondergaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wilhelmus V
5.0
Baie lekker gebly. Netjies, skoon en mooi. Baie lekker ontbyt! Baie lekker gebly. Netjies, skoon en mooi. Baie lekker ontbyt!
Okt 2026
Dawid J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, presies soos geadverteer. Baie lekker bly, ek en my vrou het 'n opvoering in die Afriteater gaan kyk en sommer besluit om oor te slaap...
Sien meer
Sep 2026
Jo-anne P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie spesiaal en heerlik sentraal tussen waar jy in die omgewing wil wees. Ons het heerlik gebly in elke opsig. Silwer skoon en pynlik netjies. Gasher...
Sien meer
Jun 2026
Vicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige gastehuis. Ontbyt is 'n moet. 10 uit 10. Verblyf is netjies, skoon en die kamer is ruim. Kamer 3. Alles wat jy nodig het en nog meer. Daar wo...
Sien meer
Mei 2026
Janeta D
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Bed was super comfy, hot shower with good water pressure. Very friendly host. Clean, crisp linen.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 92 20th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Battiss Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 720
15 % AF
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 720
15 % AF
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 720
15 % AF
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense
Bespreek

92 20th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5b566c2340f8e482cb7aa5461646a3a533bc56aad4d206762d9eeeb811c52ab32e2e57a0f5c13c30e18b6ed0596c8b58e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 720 nouVanaf R1 462 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 92 20th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.770643908088 28.261193868718