6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 467 Alice Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bay View Self-Catering is langs die swemstrand in Cannon Rocks, 'n plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Cannon Rocks is veral bekend onder vlieërbranderryers en vissermanne en die ongerepte strande en rustige atmosfeer maak dit ideaal vir persone wat smag na 'n wegbreek.
Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met enkelbeddens, 'n leefarea, eetkamer en kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n TV met DStv Compact is beskikbaar.
Cannon Rocks grens aan die Woody Cape Natuurreservaat en is net 15 minute van Kenton-on-Sea af. Addo Olifantpark is minder as 100 km van die woonstel af en die afstand tussen Cannon Rocks en Gqeberha (Port Elizabeth) is 132 km. Hier is 'n winkeltjie en 'n poskantoor vir basiese benodigdhede - ander inkopiegeriewe is beskikbaar in Port Alfred, 30 minute van Cannon Rocks af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 467 Alice Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Bay View Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
467 Alice Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang