2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bayside Cottage bied ten volle gemeubileerde verblyf in die kusdorp Plettenbergbaai. Die huis is in 'n veilige buurt naby die strandmeer en veilige swemstrande.
Bayside Cottage is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n eenslaapkamereenheid langs die hoofhuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 2 verskillende elektriese braaipanne en 'n ketel. Daar is geen oond of stoof nie. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Braaigeriewe, gratis WiFi, 'n alarmstelsel, laserstraal-sekuriteit en parkeerplek op die perseel word voorsien.
Gaste kan swem, kano, bootry, abseil, voetslaan en gholf-speel in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayside Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang