+88

Bayside Terrace

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raats Drive, Bayside Terrace Unit 30, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bayside Terrace is 'n moderne woonstel in Milnerton, 'n voorstad van Kaapstad. Dit is 'n ideale keuse vir gaste wat sentrale verblyf soek.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het slegs 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus.

Die verblyf is 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 18 km vanaf die V&A Waterfront en 12 km vanaf Canal Walk Winkelsentrum.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi word ook voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tsitsi Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Raats Drive, Bayside Terrace Unit 30, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayside Terrace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raats Drive, Bayside Terrace Unit 30, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b7d322e12559c3e750c55b5e7bd9b9912f4ee871bfccf0feaf12cd7523dc229098e2d4c7c05082c8c93d5bb83a16cb2611c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Raats Drive Bayside Terrace Unit 30, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.819026769368 18.496867418289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang