8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bay View Close 37, Unit 37, Bayview, Cape Town, 7436, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bayview is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis in die veilige Bayview-kompleks in Bloubergstrand, met asemrowende uitsigte oor Tafelbaai en Tafelberg. Dit is die ideale omgewing vir 'n gesinsvakansie langs die see.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Elke badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. 'n Dubbelbed is beskikbaar in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet en ontspan terwyl jy ook die see- en berguitsigte geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek. Die huis spog met 'n patio en dek onder met 'n swembad en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis, en gaste sal net 'n entjie van die strand, restaurante en winkels af geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hanber Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bay View Close 37, Unit 37, Bayview, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bay View Close 37, Unit 37, Bayview, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang