Pick your preferred language

English

Afrikaans

+70
Selfsorg in Gonubie

Bayview Seafront Apartment

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Deary Drive, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bayview Seafront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks op Gonubie se strandfront. Die woonste het 'n 180° grade-uitsig oor die baai.

Dié grondverdieping-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer front na die see en het digte gordyne en klerekas met hangers. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, klerekas met hangers en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, drinkwater en 'n dubbeldeur-yskas. Die oopplan-sitarea het La-Z-Boy-banke, 'n slim-TV met DStv en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis optiesevesel-internet is beskikbaar waarmee gaste media kan stroom.

Gratis toiletware vir die stort, kruie, 'n tee-stasie, badmatjies, 'n groot sambreel word voorsien. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks agter 'n elektriese hek.

Die kompleks is oorkant die pad van die Gonubie-houtpromenade en strandfront, en dis naby restaurante, kroeë en winkels.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Felicity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Deary Drive, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bayview Seafront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Deary Drive, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbea1115e5fa503422fb4273e7bcb954d7e6bad1edb63f550ab133ad5bfee25683d98df52c7fd1027085a123534626cac417b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 5 Deary Drive Bayview Apartments 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.939552914591 28.032543075879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang