Baywater Village

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Verusha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfect! The stay was awesome. Facilities are perfect for all ages. Just a pity that facilities close off so early. Like the water activities before sunset and the bar at the pool. Guests are mostly out until late afternoon and then return to want to make use of these facilities, but they close off early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Rustig, oord leen dit self tot 'bonding' as gesin. Dit was die rustigheid waarna ons gesoek het met genoegsame aktiwiteite. Sal egter wil aanbeveel dat die matte vervang word met dalk gelamineerde vloere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Amazing stay. Peace and quiet, amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Doodgewoon, asof ons 'n naweek by die huis deurgebring het. Die ligging van die huisie in 'n blok met 4 huisies direk langs sekuriteitstoegang, verste van die meer af, was teleurstellend. Ek dink dis belangrik dat genoem moet word dat daar geen meeruitsig is nie. Dit het glad nie eers gevoel of ons naby die meer is nie. Kon net sowel 'n huis in enige sekuriteitswoobarea wees. Was baie teleurgesteld, veral nadat ons op hierdie verblyf besluit het en nie Wildernis of Knysna waar ons eenhede met 'n pragtige uitsig vir dieselfde prys kon huur nie. Die huisie was silwerskoon, oulik uitgelê en gerieflik ingerig, so geen klagtes in daardie opsig nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyResorts Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 12

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 260 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab95038dda3b9274086693d226651aaf8eaf8153df95f63ff870f2a375e21cc092343a36767623c3816bf5934d1f771c1942?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 N2 Swartvlei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.002723594721 22.742042541504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang