- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33A Boerneef Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
B&B on Boerneef is 'n skilderagtige B&B wat in Langenhovenpark weggesteek is en 'n voorsmakie van Bloemfontein se bekende gasvryheid bied.
Verblyf word in 4 pragtige kamers gebied wat slaapplek vir 10 gaste het. Twee van die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer. Twee van die kamers deel 'n badkamer. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets en linne. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en gratis WiFi in. Die kamers bied toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea en 'n kombuis met koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is 'n swembad op die perseel, braaigeriewe en 'n onderdakstoep.
Langenhovenpark is vir sy lewendige gemeenskapsgees bekend en spog met 'n weeklikse boeremark, geleenthede vir inkopies en 'n verskeidenheid restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Beatrix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33A Boerneef Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink B&B on Boerneef het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33A Boerneef Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang