+30

Be Still Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Bergrivier Boulevard, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Be Still Guest House is in die bekoorlike Paarl in die Kaapse Wynlande geleë. Paarl is bekend vir sy skilderagtige natuurskoon, koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugtebou.

Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 elegante slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer beskik oor 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Be Still Gastehuis is binne loopafstand van Hoër Jongenskool Paarl se Brugstraat sportvelde. Besienswaardighede en doendinge in die Paarl sluit Paarlberg Natuurreservaat, die Afrikaanse Taalmonument, voetslaan, gholfspeel en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eduan N
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike oornagplekkie. Skoon, rustig, veilig, vriendelike ontvangs en bekostigbaar. Heerlike lugverkoeling vir die warm Paarl.
Nov 2025
Werner L
Saam met vriende
5.0
Uitstekende diens ontvang en veilige, rustige omgewing. Was ongelooflike nagrus en diens was uitstekend. Kamers was skoon en sal definitief weer kom k...
Sien meer
Okt 2025
Suzette B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou, heerlik gebly. Kan die plekkie definitief aanbeveel. Baie netjies en skoon. Die spasie is net baie klein en waterdruk is laag.
Okt 2025
Karin M
5.0
Rus en vrede. So eg aan sy naam. Be still - so rustig en mooi. Net wat jy nodig het vir 'n oornag. Ek kom beslis weer.
Okt 2025
Danie O
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyf plek van uitstaande gehalte. Ons het baie lekker by Be Guest House gebly, gasvrou was baie vriendelik en 'n baie aangename persoon...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 121 Bergrivier Boulevard, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Be Still Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Bergrivier Boulevard, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77d65f77e5a9e02b88f32137b28679aaa4dc3de6f8cd16bceda684dc10bf1bc53302b1ff5b0a8ea7e0203b9eaedc0343ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 121 Bergrivier Boulevard Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.75289 18.96766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang