LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Be Still Guest House | LekkeSlaap
+9

Be Still Guest House

26 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Be Still Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lindy M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede, die kamers net bietjie klein, maar was baie beïndruk met die netheid en baie vriendelik ontvang met aankoms.

Sal weer van gastehuis gebruik maak ─ baie gasvry.

Lizelle V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Pragtige, netjiese kamer met alles wat mens nodig het.

Mario R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te oornag met pragtige uitsig.

Baie lekker bed and breakfast met mooi uitsig en baie vriendelike eienaar.

Anria V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anria V
Gesin met tieners

Baie vriendelik, aandag aan fyn detail, netjies en skoon, puik beddegoed en verrassend stil.

Ons het heerlik geslaap in baie netjiese, keurige slaapkamers. Al is die slaapkamers effe klein, pla dit nie, want alles wat jy nodig het, is daar. Heerlike storte en baie ekstra's. Mens voel sommer bederf.

Christelle V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies en definitief goeie waarde vir geld.

Ons het een aand oorgeslaap by Be Still Guest House. Die kamer was baie mooi skoon en ons is vriendelik verwelkom. Goeie waarde vir geld met al die geriewe (yskas, ketel ens.) en mens kan sien daar word aandag gegee aan die klein goedjies met die beskuit, koffie en sepies in die badkamer.

Elbé B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé B
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs, baie netjiese kamer en rustige atmosfeer.

Ek is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Dis stil en rustig en die kamer was baie netjies. Dis naby 'n inkoopsentrum wat gerieflik is. Die beskuit en moerkoffie (met 'n plunger) is 'n bonus! Daar is 'n baie lekker stort en 'n mens wag glad nie lank vir warm water nie.

Ericka V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka V
Besigheidsreis

Goeie ontvangs, vriendelik en netjiese eenheid.

Heerlike ruim kamer met tafel vir rekenaarwerk. Netjies, smaakvol, goeie ontvangs, sal vir seker aanbeveel.

Johann H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Kamer was werklik skoon en netjies. Ons is vriendelik en professioneel ontvang en die sekuriteit was meer as voldoende. Die enigste negatiewe kommentaar is dat daar geen stoele in die kamer was nie (a.g.v. tekort aan spasie).

Ruth H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth H
Enkelreisiger

Pleasant.

Wonderful people, excellent service. Good food.

Nico V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met tieners

Great.

Baie dankie, dit was great.

Willouw G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willouw G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en naby waar ek moes wees.

Sien sterre.

Frederick G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G
Saam met vriende

Heerlik.

Die kamers was almal stil, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt.

Hannie K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese kamer.

Be Still Gastehuis is beslis aan te beveel, netjies en skoon, veilig en stil. Kort net dalk 'n bekertjie om water in ketel te gooi as iemand baie koffie drink en bottel water nie genoeg nie. Kamer het ook nie veel spasie nie.

Louise G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Gasvrou het soveel moeite gedoen met die ontbytspyskaart!

Goeie waarde vir geld! Gasvrou is fantasties! Heerlike ontbyt en soveel moeite met die kersdag-ontbyt gedoen. Netjies. Skoon. Sal beslis weer hier bly.

Henkie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable.

Neat and affordable. The hostess was fantastic.

Lize R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf.

Dit was vir ons 'n baie aangename ervaring. Die gasvrou is dierbaar en die ontbyt was heerlik.

Natasha V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie lekker gebly in Paarl.

Die kamers is baie mooi, modern en goed ingerig. Baie dankie vir die heerlike beskuit. Ontbyt was lekker.

Ezanda B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Kamers is skoon en netjies! Heerlik ontbyt geëet elke oggend en ons was vir 6 dae daar. Marthie is vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Zanne R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne R
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike verblyf!

Marthie, die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer aangesien ons eers na 21:00 daar aangekom het. Die ontbyt was uit die boonste rakke en sy het gasvrou en sjef gespeel. Ek sal vir seker Be Still Guest House aanbeveel vir reisigers. Baie dankie Marthie, ons kom vir seker weer!

Izak Petrus S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak Petrus S
Saam met vriende

Kamers is wonderlik!

Baie lekker gebly, baie veilig en skoon. Sal definitief weer daar bly!

Alberts B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberts B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was netjies en ons het heerlik geslaap.

Ons het oornag na 'n troue. Die ligging was ideaal, die kamer was netjies en ons het werklik lekker gebly. Ek kan die gastehuis aanbeveel. Werklik waarde vir geld.

Corné V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V
Enkelreisiger

Netjies, vriendelik en baie gerieflik.

Ek sal Be Still Guest House aan enige iemand aanbeveel. Dis modern en die diens is uitstekend.

Mike L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike L
Enkelreisiger

Skoon, nuut, sonder fieterjasies en is prakties.

Ek hou van 'n skoon, netjiese kamer en goeie bed want ek spandeer net die nag in die gastehuis. Badkamer en stort is goed ingerig en het die seep, room en shampoo wat mooi uitgestal is waardeer. Ek het van die ontbyt en eetgerei wat in die kamer reggestaan het gehou omdat ek privaat is en nie noodwendig daarvan hou om in 'n gastehuis se eetkamer te eet nie. Ek sal weer daar tuisgaan met my volgende besoek aan die Paarl. My sakebegroting sal langer hou.

Gert V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike verblyf met vriendelike diens en heerlike ontbyt in jou kamer.

Ontvangs was uitstekend. Kamer en badkamer skoon en netjies (nog splinternuut) en baie goed toegerus. Die manier waarop Marthie ontbyt (ingesluit) verskaf is so gerieflik en heerlik - elke oggend was soos 'n piekniek op jou eie tyd. Ons het 5 aande daar oornag en sal beslis dit weer doen. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Liza V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies verblyf.

Ek sal hierdie verblyf aanbeveel vir enige iemand wat 'n aand wil oorslaap in die Paarl. Die kamers is nuut aangebou aan die huis, maar tog privaat van die huis. Alles is daar wat jy nodig het. Marthie het ekstra moeite gedoen en ons tasse is in ons kamers geplaas terwyl ons inderhaas weer in 'n ander koers moes ry. Die aand was alles netjies reeds in kamers gesit deur die eienaars. Wegneem ontbyt word reeds in jou kamer gesit die vorige aand. Ideaal vir mense wat wil oorslaap en vroeg weer in die pad wil val. Ons het lekker gebly.

Leigh V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leigh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely room and welcoming hosts.

Warm welcome and friendly!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfXC4B3xoK9nE4NXSKk2ioccgiDyJOAUQvNSZE36V1oPzA1meTu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 121 Bergrivier Boulevard Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.75289 18.96766
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!