Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26
Selfsorg in Bloubergstrand

Beach Boulevard 303

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 90 Beach Boulevard, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach Boulevard 303 is 'n mooi selfsorgwoonstel oorkant die bekende Kite Beach in Bloubergstrand. Die woonstel spog met 'n pragtige uitsig oor die see met Tafelberg in die agtergrond.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 aparte slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Beide slaapkamers het 'n see-uitsig, 'n dubbelbed en toegang tot die balkon. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n toonbank met stoeltjies waar gaste ontbyt kan geniet. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek voor 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe. Bloubergstrand is 'n gewilde bestemming vir toeriste, sakereisigers en vakansiegangers aangesien dit naby die strand, winkels en lekker restaurante is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Una Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 90 Beach Boulevard, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Boulevard 303 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

90 Beach Boulevard, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5e89e828bb6da90ab12d735713cdad853d9ba5f713b1d24f762173181fdb20cd1a73e062319c876f3df61111ffbb750d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 90 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.812483143905 18.470891584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang