Beach Break Bliss-Cosy Retreat With Mountain Views
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Birkenhead Road, Beach Break Building, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Break Bliss – Cosy Retreat with Mountain Views is 'n woonstel in Bloubergstrand, 'n kusvoorstad van Kaapstad. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat verblyf naby die see soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan op die balkon ontspan en het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering.
Bring die oggende deur om golwe te jaag of koffie te drink terwyl jy die sonsopkoms dophou, middae om langs die ikoniese Bloubergstrand-strand te stap, en aande om die vele kafees en restaurante wat die omgewing bied, te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hillary Jean Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Birkenhead Road, Beach Break Building, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Birkenhead Road, Beach Break Building, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang