Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break Two

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-weg 2, Beach Break 2, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Break Two is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View. Dit is ideaal vir 'n paartjie of toeriste wat die Moederstad se kuslyn wil verken.

Dié woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Hierdie area het 'n etenstafel. Gratis WiFi en bordspeletjies is beskikbaar.

'n Skuifdeur lei na 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Hierdie verblyf is net 'n entjie se ry vanaf die gewilde Bloubergstrand, winkels en bekende restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 652

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Birkenhead-weg 2, Beach Break 2, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-weg 2, Beach Break 2, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f751bfa74253409f8babe94ad4ca972cc783baf0f6fa17a9e67e94bbf916f322873c73de2502ea3a91c8705b252fd61090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 2 Birkenhead Road 2 Beach Break 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824169 18.479898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem