+28
Selfsorg in Atlantiese Seekus

Beach Gem Sea Views Luxury

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach Gem Sea Views Luxury is 'n stylvolle woonstel in Seepunt, met see-uitsigte, 'n privaat balkon en 24-uur-sekuriteit in 'n strandfrontkompleks.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea bied sitplek vir 6 gaste, met 'n opsie vir binne- of buite-eet. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met uitsigte oor die see, en veilige parkering word voorsien in 'n afstandbeheerde motorhuis.

Die eiendom is geleë teenoor die Seepunt Promenade, binne loopafstand van supermarkte, restaurante en winkels, en bied maklike toegang tot openbare vervoer, insluitend die Hop-On Hop-Off-bus.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 504
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 504
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 504
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb82b6be85cbdfe8ee9645727b370227a31a82568e74101ef0b299c09f82675e884f57d9f266bc9bdc03ae69616787dfc325e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 504 per nag (plek vir 4) Beach Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910421 18.39122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang