+27
Selfsorg in Langebaan

Beach Shack Caravan Langebaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mirka B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Knus, netjies en iets anders! Fantasties! Glamping op sy beste! Die aandag aan detail het uitgestaan. Baie privaat, ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie wat opsoek is na iets uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Beach Shack Caravan Langebaan
Baie dankie vir die pragtige review, Mirka! Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Dit maak ons so bly om te hoor dat jy die unieke glamping-gevoel en die aandag aan detail geniet het. Dis vir ons belangrik dat elke gas privaatheid en iets besonder ervaar, so jou woorde beteken regtig baie! Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Anchorage Close Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a4e21f49fd9ff1ee48024ee995e4228081d7b1dbd1b0f3ef7f139706335fba9b03edd66e69eabb3292b4ab01f6b7d018dc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 52 Anchorage Close Country Club Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.0893305 18.0395288
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang