+29
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Beach Suite On the Beach

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hierdie lieflike selfsorgwoonstel is in Melkbosstrand se strand geleë en is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie met asemrowende see-uitsigte.

Beach Suite on the Beach bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor een slaapkamer, een badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en bied rustige see-uitsigte, asook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Skuifdeure lei na buitesitplek en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dale Henri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 645
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 645
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 645
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fa127cace9668d1b637eb06ee0c8241cc0cd33cabc3b7e5af3433e81c6b8423f577198ae605654bfbc0041ea18fec077233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 645 per nag, vir 2 mense 15 Strand Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7078971 18.4432992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang