Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.4 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeckstrand

14 Penguin Place Melkbosstrand bied gemaklike verblyf met see-uitsigte. Die verblyf is in 'n residensiële huis reg langs Melkbosstrand se strand geleë en bied dus direkte toegang tot die strand. 14 Penguin Place ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Jenkins Flat het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n privaat agterstoep, braaigeriewe en 'n groot swembad....

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Beach Apartment Melkbosstrand bied selfsorgverblyf in 'n enkel-studio. Met die oseaan op jou voorstoep en ongelooflike uitsigte is hierdie blyplek die perfekte basis vanwaar die Kaap verken kan word. Dit is 'n baie ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Island View F2 is in die kusdorpie, Melkbosstrand, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel, slegs 150 m van die strand af. Rook is verbode in die eenheid. Die woonstel is op die eerst...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Sunset on Visvanger is 'n lieflike strandhuis, net 150 m van die strand af, in die rustige voorstad genaamd Van Riebeeckstrand. Gaste kan óf die drieslaapkamerwoonstel huur vir 4 volwassenes en 2 kinders, óf die h... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Atlantic Loft is 'n dubbelverdieping selfsorg-solderwoonstel met uitsigte oor die see. Die woonstel is in Melkbosstrand geleë, slegs 100 m van die strand en 50 m van openbare vervoer, restaurante, winkels, 'n gholf...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

8 on Penguin is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Riebeeckstrand. Dis in Melkbosstrand, net 35 km noord van Kaapstad. Dié sonderlinge vissersdorpie is bekend vir sy wit sandstrande, seekosrestaurante...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

C Cottage is 'n ruim eenslaapkamerwoonstel vir 2 gaste net 150 m vanaf die strand in Melkbosstrand. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatst...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Melkbosstrand Beach Cottage bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid wat volledig gemeubileer is en 'n oornagkamer in die kusdorpie Melkbosstrand. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand. Die selfs...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Ralph's Place is 'n gastekamer in 'n eienaar se huis op die strandfront in Van Riebeeckstrand, net 'n entjie vanaf Melkbosstrand. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir gaste om te ontspan, stap op die strand, vlieërpla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za