Beach Vibes
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Victoria Road, 3 Westcliff, Clifton, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Vibes is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van Clifton se kusarea. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat die pragtige moederstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekwaare, asook 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n beskutte balkon met 'n etenstafel en braaigeriewe en dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike terras op die dak. Die woonstel is reg oorkant die pad van die strand geleë en is gerieflik naby vervoerverbindings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 61 Victoria Road, 3 Westcliff, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Victoria Road, 3 Westcliff, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang