Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (24)
Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clifton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clifton Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton Boutique Apartments bied selfsorgverblyf in Clifton, Kaapstad. Die verblyf is naby talle boetiekwinkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede aan die Atlantiese kus. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton Ocean View Boutique Apartment is in die gewilde kusbuurt Clifton en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, uitstekende restaurante, strande en al die doendinge wat die Moederstad bied. Die woonstel besk...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Clifton First Beach Studio is goed toegerus en perfek geleë vir 2 gaste om 'n strandvakansie in Clifton te geniet. Die ateljee is reg oorkant die trappies wat lei na Clifton se Eerstestrand, die eerste een van Clif...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton Sea View Penthouse is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad. Dit bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, topklasrestaurante en strande. Dis ook naby doendinge en besienswaardighede in die Moederstad...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Clifton Studio is 'n stylvolle selfsorg-studio. Dis gemeubileer en is in die veilige First Beach-kompleks naby Clifton se tweede strand en openbare vervoer geleë. Die ligte, helder ateljee het 'n oopplan-uitleg en...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton Sea View Courtyard is in die bekende kuswoonbuurt Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik vanaf alle doendinge en bes...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

The Clifton Mansion Villa bied luukse verblyf in Clifton. Die huis is stylvol versier en het die beste geriewe vir gerieflike verblyf. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in die aparte woonstel. Die hoofhuis ...

Vanaf
R4 804
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Bungalow Ulusaba is 'n pragtige vakansiehuis met see-uitsigte in die eksklusiewe en gewilde woonbuurt Clifton. Die huis is op die trappe wat na die gewilde Derde Strand lei geleë en het pragtige uitsigte oor die se...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton Dream is in die gewilde kuswoonbuurt, Clifton, in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is ook naby verskeie doendinge en besienswaardighede in ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Bungalow 23 is 'n moderne selfsorghuis vir 4 gaste met 'n uitsig oor Clifton se 3de Strand. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n dek met 'n pragtige see-uitsig. Die hoofslaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clifton akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za