4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Perlemoen Close, Vermont, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Villa Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Vermont, 'n rustige kusdorpie naby Hermanus. Die dorp se skoonheid, gematigde klimaat, doendinge in die buitelug, flora en sy ligging naby Kaapstad, maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.
Dié tweeslaapkamervilla bied ongelooflike uitsigte oor die see en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die villa bied ook 'n braai-area, TV met DStv en toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Vermont Soutpan, Arabella Gholfklub, Hemel-en-Aardevallei, Walker Bay wynlandgoed en veilige swemstrande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
O'Nel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 161
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 Perlemoen Close, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Villa Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Perlemoen Close, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang