Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenkeeromstraat 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 670 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beach Villa Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Vermont, 'n rustige kusdorpie naby Hermanus. Die dorp se skoonheid, gematigde klimaat, doendinge in die buitelug, flora en sy ligging naby Kaapstad, maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Dié tweeslaapkamervilla bied ongelooflike uitsigte oor die see en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die villa bied ook 'n braai-area, TV met DStv en toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Vermont Soutpan, Arabella Gholfklub, Hemel-en-Aardevallei, Walker Bay wynlandgoed en veilige swemstrande.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Villa Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Beach Villa Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 131

Jaar gelys 9

Ligging

  • Perlemoenkeeromstraat 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Villa Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 670
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 670
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenkeeromstraat 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc107766ea2d5bcef219b3318157560bf3b7553ff82d41bdecd50c143cd6a73ed473ec9c0a790188c4f7246737485b36bf5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 670 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 11 Perlemoen Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421114 19.153758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem