Beachcomber's Rest

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Arthur C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Die huis is ongelooflik pragtig met die allermooiste uitsigte op die berge. ‘n Pragtige huis met vol warm herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linde L
Kort verblyf
4.2
Okt 2025

Lekker familie kuier, naby die strand, sal weer kom. Pragtige huis met lekker baie slaap plek, genoeg badkamers en die kombuis het alles wat jy nodig het. Die braai kamer is 'n wenner. Daar is lekker baie kuierkamers en die tieners kon tafeltennis speel en die grootmense lekker kuier in die braai kamer, sonder om mekaar te pla.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Green Street, Onrus River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73457f3408844994230a50aa67ae3ba6248ea3dee61ed033c5af536d8ae871348e7ff7f9417d353d271d2d59b4039394095b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 15) 2 5 1 5 3 Green Street Onrus River 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.416505 19.1758919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang