+14

Beachfront Holiday Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap D' Azur, 32 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beachfront Holiday Apartment is stapafstand van die strand soos die naam aandui.

Die sonnige woonstel is op die tweede verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers en is perfek vir 'n groep van 5. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met direkte toegang tot die balkon. Die ander 2 kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en hulle deel die tweede badkamer. Al die nodige linne word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en al die nodige kombuisware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n eetarea en sitkamer wat oopmaak op die balkon vanwaar jy die uitsig oor die swembad en strand kan geniet.

Veilige parkeerplek word in 'n motorhuis voorsien vir 1 motor en daar is parkeergeriewe vir besoekers. Braaigeriewe is by die swembad in die kompleks beskikbaar en by die strand oorkant die pad. Die kombuis is veilig en het 'n sekuriteitsingang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizelle A
Gesin met tieners
5.0
Safe and secure, quiet. Minutes away from shops and the beach. The place was perfect. Close to the beach and shops. We received a very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ronel E
Saam met vriende
5.0
Ligging en geriewe albei uitstekend. Die plek was netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die ligging is uitstekend, en die ontvangs wa...
Sien meer
Okt 2025
Wynand & Elicia V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker naweek. Uitstekende ligging met pragtige uitsig op die strand. Woonstel was goed toegerus en ons was baie vriendelik en op tyd ontvang.
Aug 2025
Su-mari K
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Was heerlik. Fantastiese uitsig. Alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike mense.
Mei 2025
Gail H
5.0
Perfect holiday destination. Very safe and secure and perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cap D' Azur, 32 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap D' Azur, 32 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb40900a3a29e4d5133aab523b1d568515cc3bd18ebc6563b9e30b10e63a11cd728169a71b51cc9534c07392aa715f1d7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 Cap D' Azur 32 De Beers Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.110880686523 18.82227129965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang