Beachfront House
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Bitou Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beachfront House is op die strandfront in Pienaarstrand naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George.
Die gastehuis bied verblyf in 5 elegante kamers met badkamers en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gastehuis word as 'n geheel bespreek.
Gaste kan gebruik maak van die oopplan-leefarea, -studeerkamer en -kombuis. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n stoep met meubels en buitebraaigeriewe en 'n randvloeiswembad.
Reg voor die huis is 'n gewilde plek vir hengel. Lewensredders is op die strand aan diens tydens seisoentye.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Bitou Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Bitou Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang