+15
Selfsorg in Ceres

Beagle's Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tyra Elizabeth S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

The best accommodation in Ceres. Oh how beautiful this place is! The house has everything you need and a pool too. The beagles are so cute and all amenities were on point. Thank you to the host, very accommodating and sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

It was very private, comfortable and cozy. It was very safe and comfortable. The place was 5-star quality. Keep it up, Beagle Inn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Het baie lekker gebly. Ligging was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi en veilige plek om te bly. Sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Baie skoon en netjies en alles wat jy nodig het. Ook 'n veilige area asook 'n stil area. Beautiful plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terri-Ann C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Dit was die moeite werd, fantastiese oornag plekkie. Die verblyf was netjies, skoon en baie mooi toegerus. Vriendelike eienaars, swembad was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en lekker. Dit was baie lekker. Die atmosfeer was rustig en ons kon lekker ontspan. Ons kon ook enige tyd gaan swem en ons het genoeg privaatheid gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Awesome. Our stay was only for one night. Everything we needed and expected was available. Etienne was a perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Eienaars is baie behulpsaam. Moderne netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good. The stay was lovely. Our little dogs were secure and there was a lovely park a stone's throw away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romick Pearl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie ontspannend, rustig, skoon en swembad was 'n bonus. Gasheer en vrou was baie gasvry. Alles was byderhand. Ons het dit baie geniet. Stil, rustige atmosfeer, skoon handdoeke, waterbottels. Alles was byderhand. Ons sal beslis weer van dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

6 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA952c9dd49619da4bf5f2679c27eb1bc84e29e3127727c9b609fb9fe078a5f3375191881da9450db1f4928bee7bfda994a1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 115 5 1 5 6 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360680533909 19.298965245369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang