Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beagle's Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Beagle's Inn is in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Ceres. Dit het 'n privaat ingang en is ideaal vir oornagverblyf.

Dié eenheid is geskik vir 3 volwassenes en 1 kind en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n enkelmatras. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n lugreëlaar, dakwaaier en verwarmer.

Daar is sitplek vir 4 gaste en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstofie, elektriese braaipan, broodrooster, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die toonbank het sitplek vir 2 en verder is daar 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Daar is braaigeriewe en gratis hout word voorsien.

Gaste het toegang tot die swembad op versoek en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek bied verdere gemoedsrus.

Slaapplek

’n Bespreking by Beagle's Inn sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Beagle's Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beagle's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA952c9dd49619da4bf5f2679c27eb1bc84e29e3127727c9b609fb9fe078a5f3375191881da9450db1f4928bee7bfda994a1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 62 5 1 5 6 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360680533909 19.298965245369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem