+15
Selfsorg in Ceres

Beagle's Inn

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beagle's Inn is 'n privaat tuinkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in die rustige dorpie Ceres geleë is en is ideaal vir oornagverblyf.

Hierdie eenheid kan 'n maksimum van 3 volwassenes en 1 kind op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed sowel as 'n enkelmatras. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n lugversorging, plafonwaaier en verwarmer.

In die eenheid is gemaklike sitplek vir 4 gaste asook 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 2-plaatstoof, elektriese braaipan, lugbraaier, broodrooster, 'n 2-sitplek ontbyttoonbank asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe en die hout word voorsien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale asook WiFi-toegang.

Buite die eenheid het gaste toegang tot die swembad op die perseel asook braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hanri S
Gesin met tieners
5.0
Lovely stay with so much more than you can expect. Beagle's Inn has everything you need - comfortable beds, lovely kitchen, bathroom wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Gerdien H
Gesin met tieners
5.0
Perfect overnight stop in a quiet area. Super cosy, exceptionally clean! Unexpected surprise of complimentary breakfast (yoghurt & mues...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Elrich J
Saam met lewensmaat
5.0
Ek en my meisie het 'n fantastiese tyd gehad. Dit is lekker rustig en die natuur rondom die huis skep 'n mooi beeld vir uitkom.
Jul 2026
Marike J
Gesin met klein kinders
5.0
Netjiese verblyf met vriendelike gasheer. Baie netjiese verblyf met alles wat mens nodig het.
Jun 2026
Vanessa L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Jy voel sommer dadelik welkom. Ettiene is 'n super gasheer, effektiewe kommunikasie en die pragtige Beagle honde is 'n groot plesier. Elke...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beagle's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Bespreek

6 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA952c9dd49619da4bf5f2679c27eb1bc84e29e3127727c9b609fb9fe078a5f3375191881da9450db1f4928bee7bfda994a1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 126 5 1 5 6 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360680533909 19.298965245369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang