+212
Gastehuis in Beaufort-Wes

Beaufort Manor Country House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Christiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende verblyf. Baie lekker, vriendelike atmosfeer en puik diens ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great place, great food, great people! Our stay was very pleasant and comfortable. Dinner was an absolute highlight! Staff were super-friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justice R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Serene, clean and relaxing. Setting was beautiful. Hotel staff friendly, breakfast good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

Way over priced. The restaurant or pub does not open. They ask you if you will be joining for dinner but don't advise what it is and then charge exorbitant prices for a plate of very average braai food that costs the equivalent of a high-end restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Elma D
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Rustige sielstevredenheid vir 'n uitgeputte reisiger. Die verblyf was uitstekend - alles silwerskoon en pragtig. Al teleurstelling was dat ek 'n SMS ontvang het om my te herinner om aandete vooraf te bespreek, wat ek ook gedoen het. Maar toe ons arriveer, vind ons uit dat daar nie aandete bedien word op 'n Sondagaand nie. Gelukkig het hulle ons dadelik na 'n baie goeie restaurant verwys, maar die feit bly staan dat hul SMS en die realiteit nie met mekaar ooreen gestem het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lekker verposing! Kamer was netjies met heerlike lugversorger. Stortkop het aandag nodig, spuit skeef. Almal baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Gerieflike oornag met vriendelike diens. Lekker gebly in gerieflike kamer met lugversorging!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wilna C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Gerieflik vir net een aand, nie meer nie. Oorslaap was gerieflik, veilig. Kamer het aandag nodig, linne het merke op. Ons was nie ingelig oor die ontbyt volgende oggend nie. Meubels in kamer het aandag nodig. Dalk tyd vir iets nuut.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 769

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5M2FmZDkyLWI0ZDMtNGRlYS04ZjU5LWQ2OTRmMTA0NDkxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 13 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.347065 22.583845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang