Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaufort Manor Country House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 589

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir Beaufort Manor Country House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Susette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susette L
Enkelreisiger

Pragtige tuine. Heerlike lugverkoeling met 40 grade buite.

Mooi en veilige oornagkamers. Sal beslis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleen C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke.

Kos porsies was heeltemal te groot. Sou graag skaapboud saam met aartappel of rys gehad het; nie macaroni nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Gesin met tieners

Heerlik geslaap.

Baie lekker gebly, veilig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stop over on way to Cape Town.

Was a lovely unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Baie lekker gebly en mense daar was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ted A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ted A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Of the places we have stayed on this trip, this was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine Elizabeth B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christine Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike personeel.

Ontvangs kan verbeter en ons TV kon niks opvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lindy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbare akkommodasie, maar nie 4-ster-gehalte nie.

Ons het vir die 27ste April 'n bespreking gehad by Beaufort Country Manor, gegradeer as 'n 4-ster. Ons wil graag versoek dat die gradering en aanbeveling hersien moet word, aangesien die akkommodasie ten hoogste 'n 3-ster is. Die algemene eksterne perseel is aanvaarbaar onderhou, maar die diens, fasiliteite in die kamer en algemene netheid van badkamer en onderhoud van kamermeubels verleen homself glad nie tot 'n 4-ster nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great room, expensive food.

The room itself was very nice indeed. However, dinner was slow and expensive. The ad on this place said breakfast was included but we were made to pay for a very poor continental breakfast. And the we had to wait at least five minutes at the security gate before we could continue the journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en skoon.

Baie lekker geslaap en lekker kamer gehad. Personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B
Gesin met tieners

Baie mooi gastehuis.

Alles wat 'n persoon nodig het en meer. Die kos was ook uitstekend. Baie dankie vir die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Besigheidsreis

Uitstekende oornag huisvesting vir moeë reisigers!

'n Kleine paradys met 'n elegante, rustige atmosfeer. Ons het welkom en tuis gevoel tussen vriendelike en behulpsame personeel en kos is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met tieners

Bo verwagting puik!

Die selfsorgeenheid waarin ons tuisgegaan het was pragtig, met die heerlikste tuintjie voor waar ons lekker sit en ontspan het na 12 ure op die pad. Die staf was baie behulpsaam en het boonop vir ons aandete in die eenheid bedien en die borde kos was so baie ons kon amper 2 borde gedeel het in plaas van 4 individuele borde. Ek sal baie beslis weer van die plekkie gebruikmaak in die toekoms. Van die oomblik wat jy by die hek inry voel dit of jy beslis nie meer in die warm Karoo is nie. Die plek is pragtig met die mooiste tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect little oasis for a weary traveler.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en knus verblyf.

Op 'n koue aand in Beaufort-Wes, was dit heerlik om so vriendelik ontvang te word. Ons kamer was baie stylvol en netjies ingerig. Die en suite-badkamer was onberispelik skoon. Die opsie om aandete te kon bestel ná 'n lang rit, was baie welkom. En die ete was smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Gesin met tieners

Luukse kamer, groot concern maar steeds persoonlike aandag!

Die Country House staan uit in die omgewing. Baie stylvol binne. Kon ongelukkig nie die restaurant beleef met dié dat ons in die kamer moes eet. Baie goed behandel egter, hul het spesiaal vir ons en die kinders 'n etenstafel ingedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weelde.

Ons het, soos in die verlede, heerlik gebly. Ons het aandete en ontbyt met kamerdiens bestel. Aandete bietjie duur en beide etes was 20 min laat. Verder vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese rustige verblyf.

Rustige netjiese verblyf wat troeteldiervriendelik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumelela M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumelela M
Besigheidsreis

The rooms are in exceptional condition the venue is very beautiful, the facilities are amazing. The food met my expectations and Alex at the bar was very nice.

I have already recommended the place and will continue to recommend it to other people. I am definitely coming back for my own personal capacity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina B
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis met baie vriendelike hulp, sal definitief weer daar oornag.

Die kamer was baie gerieflik en skoon, waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl W
Gesin met klein kinders

Geniet!

Ons het die oornagverblyf aangenaam gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Baie lekker netjiese oorslaapplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties soos gewoonlik.

Soos altyd was alles perfek. Die porsies kos kan meer wees vir die prys daarvan. Verder was dit perfeksie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasvryheid en gemak.

Goeie gasvryheid, gemak en atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een nag oorgeslaap en was baie tevrede met die diens.

Kamers is pragtig, mense is vriendelik en die kos is fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Merica,

Thank you for your lovely review of our guesthouse.
We are happy if our guests enjoy their stay.

Regards,
Sandra

Beaufort Manor Country House
Reana R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana R
Enkelreisiger

Goeie diens!

Dit is die tweede keer wat ek oornag by Beaufort Manor. En elke keer is ek vriendelik ontvang. Die aandete was ongelooflik en die gastehuis is perfek geleë tussen Johannesburg en Kaapstad. Ek kan regtig Beaufort Manor sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Thank you for your very kind guest review. It is always such a pleasure to read such positive feedback. Thank you for taking the time to review your stay. We look forward to welcoming you back to Beaufort Manor.

Beaufort Manor Country House
Elne G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne G
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Personeel is baie vriendelik, plek is skoon en netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Elne,
Thank you for taking the time to review your recent stay at Beaufort Manor Guest House. We are so happy to hear you enjoyed it and found staff friendly, clean and safe. The staff always go out of their way to make sure guests are happy and have all they need for a comfortable stay. I will pass on your message to them.
Our guest comments mean a lot to us - thank you once again for your great review. We hope that you will visit us again in the not too distant future. Happy New year to you and enjoy time with family and friends. Stay safe and blessed.
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Whellan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Whellan D
Saam met vriende

Pragtige plek, klassiek, stylvol en gemaklik.

Lieflike aandete!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay at Beaufort Manor. We are so happy to hear you enjoyed it. We hope you visit again soon.

Beaufort Manor Country House
Magdaleen E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen E

Lekker ontspan na 9 ure se ry.

Gesellige atmosfeer en lekker afgekoel in die swembad na lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Thank you for your kind review. We so happy you enjoyed your stay at Beaufort Manor. The swimming pool is always such a pleasure in our hot summer months. We hope you visit again soon.

Beaufort Manor Country House
Shahid M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ek is absoluut tevrede met die diens wat ons ontvang het. Hulle het uit hul weg gegaan om ons gerus te stel i.v.m. halaalvriendelike spyskaart. Goed versorgde terrein. Swembad is aanloklik op hittige dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Shahid
Thank you so much for the wonderful guest review, it is always so nice to read such positive comments from our guests. We want to thank you for this and also for taking the time and trouble to review your stay.
I will pass on your compliments to the staff. It is good to hear as I know they all go out their way to make sure guests are happy and have all they need for a comfortable stay. We have a lot of halaal friends stay and will make the extra effort to ensure we assist in every way.
Thank you again, we hope that you will visit Beaufort Manor Guest House in the not too distant future.
Happy New year to you and may you and your family be blessed.
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Marlize B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize B

Die plekkie was gerieflik.

Al probleem wat wel daar was ─ ons was moeg gery, wou 'n bietjie rus, en mense is toegelaat om foto's te kom neem vir 'n troue. Rus was daar glad nie, en ongelukkig was die hek by ons kamervenster, daarom was ons bewus van elke voertuig wat in en uit gegaan het. Alles was verder was tops, alles was netjies en skoon, mense was baie vriendelik. Ek kan die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Marlize,

Thank you so much for taking the time to review your recent stay. I am so sorry the wedding guests that were staying at Beaufort Manor disturbed your rest period. The bride and groom and family were all booked in and took photos in our beautiful garden before the reception. We sincerely apologize for the disturbance this caused you.
Thank you for making mention of our friendly staff and that you would highly recommend Beaufort manor as a stop over en route to your destination. We hope that you will visit us again when you pass through Beaufort West.
Kind regards
Diana

Beaufort Manor Country House
Marina S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Gesin met tieners

Oase in die middel van die Karoo.

Ralph en die pragtige Diana het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Lekker geslaap (kraakvars linne) en lekker geëet (onverbeterlike kontreikos).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minchen C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minchen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustige aand en die diens was baie goed.

Goeie fasiliteite en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Thank you so much for your kind review. We are happy you enjoyed your stay.
Please visit us again soon.
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Adrie L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie L
Saam met vriende

Baie gemaklik en vriendelik.

Ons het koud gebad al twee kere, mens sal na die geyser settings moet kyk asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oase ná ure op die pad.

Tweede keer was nog beter as die eerste keer. Heerlik gekuier en aandete was besonders lekker vir Sondagaand. Ons het 'n goeie nagrus gehad, die kamer is groot en baie netjies en skoon. Sal sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E
Enkelreisiger

Fantasties.

Was 'n heerlike ervaring. Sal dit orals aanbeveel en self graag weer hier kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Andre,

Thank you so much for taking the time to review your stay with us at Beaufort Manor Guest House, we are so happy that you enjoyed it.

Also, thank you for all the 5/5 stars for overall rating. This means so much to the staff. I will be sure to pass on this wonderful review.

We look forward to you visiting us again in the not-too-distant future.

Regards,
Diana Koster
Beaufort Manor Guest House

Beaufort Manor Country House
Sandra B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Gesin met klein kinders

Gasvryheid en vriendelikheid van personeel en kwaliteit verblyf.

Personeel is vriendelik, kos is heerlik en kamers is goed toegerus, skoon en mooi. Sal vir seker weer en weer hier kom oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Sandra
Thank you so much for your very positive feedback on your recent stay at Beaufort Manor Guest House. We are so happy to hear you enjoyed your stay and that you were happy. Thank you for special mention on the meal, I will pass on your compliment to the cook that takes so much pride in what she prepares fresh daily.
Thank you again and we hope that you will visit us again soon.
Kind regards,
Diana Koster.

Beaufort Manor Country House
Nandor J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandor J
Gesin met klein kinders

Heerlike skoon kamers en pragtige plek.

Altyd heerlik gebly in die pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Nandor,

Thank you so much for taking the time to review your stay at Beaufort Manor Guest House, we are so grateful for the very positive review. Our staff take so much pride in what they do and will always go the extra mile to make sure our guests are happy.

We enjoyed having you stay with us and we hope that you will visit us again in the not-too-distant future.

Kind regards,
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Joanci N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanci N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's like arriving at an oasis on the long road - lovely treed garden, reflection pond, swimming pool and lovely rooms.

This is a very pleasant place to stay overnight - nice rooms, lovely veranda around the pool for whiling away the afternoon with something cool, and the food is good!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is soos om by 'n oase op die lang pad te kom - pragtige treetuin, weerkaatsdam, swembad en pragtige kamers.

Dit is 'n baie aangename plek om te oornag - mooi kamers, pragtige veranda by die swembad om die middag weg te smoor met iets koel, en die kos is goed!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Joanci,
Thank you for the time you took to review your recent stay at Beaufort Manor Guest House. We are so happy to hear you enjoyed your stay, the rooms and the dinner. Our guest comments mean a lot to us and having such positive feedback is very welcome.
Thank you again and we hope that you will visit in the not too distant future
Kind regards,
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Ilse H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Gesin met tieners

Lekker stil plaasgevoel.

Baie lekker hier gebly. Mooi skoon kothuis waar ons almal kon bly. Kombuis goed uitgerus om eie etes te kan maak. Groot eiendom so mens voel of jy op 'n plasie is. Swembad area baie mooi en lekker om te gebruik. Al die staf was altyd vriendelik en behulpsaam. Alhoewel bietjie duurder is as van die ander plekke is beslis dit werd. Lugreeling was heerlik en stil in kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Ilse,

Thank you so much for your very positive guest review on your recent stay in one of the 5 cottages at Beaufort Manor. It means a lot to us. The units are very peaceful, quiet and have loads of space. The gardens are also beautiful considering we are going through a terrible drought time.

Thank you for making special mention of our friendly staff. They always go the extra mile for our guests.

We hope that you will visit us again in the not-too-distant future.

Kind regards,
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Jessica O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica O
Enkelreisiger

I arrived very late but they went out of their way to accommodate me.

Very accommodating. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Jessica,
Thank you so much for the positive review. We are so happy that you enjoyed your stay and that you found our staff went the extra mile for you. They take a lot of pride in their job and always put the guest first. Thank you again for taking the time to review your stay at Beaufort Manor Country House, we hope you will visit again.
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Johan D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer baie klein, kos baie lekker.

Prys te hoog vir die kamer. Kos baie lekker. Gesukkel met aircons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Johan,
Thank you for taking the time to review your recent stay. We appreciate our guest comments. I am sorry you found the room to be a bit small as in general we have much larger than normal rooms. I’m sorry you did not bring this to our attention at check in and if we had a bigger room open we would have gladly moved you. Thank you for making mention of our good food. Our chefs take a lot of pride in their food and will appreciate your complement.
Thank you once again and we hope that you will visit us again soon.

Kind regards,
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Mari O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Pragtig, smaakvol, aandag aan afwerking en vriendelike personeel. Die perseel is goed versorg.

Die gastehuis is pragtig. Die interieur is goed en smaakvol. Die tuin en buitegebou is goed in stand gehou en skep 'n lushof ten spyte van 'n baie droeë wëreld in Beaufort Wes. Die aandete wat ons geniet het was heerlik voorberei en waarde vir geld. Ons wou glad nie na 'n restaurant gaan nie, alles was reeds daar en uitstekend aangebied met 'n volle kroeg. Ek sal Beaufort Manor Country House vir seker aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Mari
Thank you so much for your wonderful guest review, it is always so nice to read such a positive one. Our guest comments are very important to us and I will most certainly pass your message on to my housekeeping staff and kitchen team. Thank you for the excellent rating of 5/5 for value for money, customer service, cleanliness, location and security.
We hope that you will visit us again in the not too distant future.

Kind regards
Diana

Beaufort Manor Country House
Anton D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Net 1 punt van kritiek - daar was a groep van so 25 Belgiese toeriste en dit het die staf bietjie oorweldig met die ontbyt. Ons moes lank wag en kon nie altyd geredelik geholpe raak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Anton

Thank you so much for your positive guest review on your recent stay at Beaufort Manor. We are so happy you enjoyed your stay. I apologise for the delay with breakfast and the Belgium group we had of 25 guests. I think the language barrier slowed things down a bit. Please accept my apologies.
We hope that you will be back to visit again soon.
Kind regards
Diana

Beaufort Manor Country House
Altia C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altia C
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Altia

Thank you so much for your positive guest review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and for the wonderful rating. We hope that you will be back again for a visit in the not too distant future.

Kind regards,
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Altia C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altia C
Gesin met klein kinders

Beslis 'n lekker slaap plek vir moeë reisigers!

Sal enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Altia,

Thank you so much for your very positive guest review and for taking the time to rate your stay with us at Beaufort Manor Guest House. We are so pleased you enjoyed your stay and gave us a 5/5 for Value for money, Customer service, Cleanliness, Location, and Security. The guest comments are very important to us as we aim to offer our travelers the best possible stay.

I hope that you will visit us again in the not too distant future.

Kind regards,
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Daniel S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Besigheidsreis

Beste plek in Beaufort-Wes, beste diens!

Hulle was baie akkommoderend en ongelooflik vriendelik. Ons kon ons papierwerk uitdruk by ontvangs en hulle gaan uit hul pad om jou te help met enigiets. Mooi omgewing en skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Daniel,

Thank you so much for your wonderful and positive guest review on your recent stay at Wagon Wheel Country Lodge. It is always so nice to hear positive feedback on our staff, as they are always so willing to go the extra mile and make sure our guests are happy. I will most certainly pass your complement on to them.
Thank you for mentioning our clean rooms and environment. We wish to thank you again for the time you took to review us and we wish you and your family a blessed 2017.
Kind regards,
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Johan B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Alles was baie skoon en netjies. Niks skiet kort nie en die aandete en ontbyt was baie smaakvol. Ons sal definitief in die toekoms weer daar kom bly en dit beslis vir vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Johan

Thank you so much for the time you took to review your stay with us at Beaufort Manor. It is always such a pleasure to read positive feedback and we are so happy that you enjoyed your stay and will refer us to any of your family and friends that need a stop over in Beaufort West. We appreciate your kindness.
Thank you again and we hope that you will visit us again in the not too distant future.
Kind regards
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Chris L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris L

Teleurstellend.

Teleurstellend - baie klein kamertjie met rasende lugversorger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Chris,

Thank you for your review. I am sorry you were not totally happy and booked a small room. Next time try one of the deluxe rooms with new split air conditioners.

Many thanks again for your review.
Kind regards,
Management

Beaufort Manor Country House
Nelmari B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ek het vir my oupa en ouma plek bespreek by Beaufort Manor en hulle was ongelooflik ingenome met die pragtige kamer en lekker kos! Bo en behalwe die normale goeie diens, het my oupa ook verjaar terwyl hulle gaste by Beaufort Manor was. Die eienares/bestuurder, Diana, het uit haar pad gegaan om hulle ontbyt daardie oggend vir hom ekstra spesiaal te maak! Hy was so verras! Baie dankie vir julle moeite en positiewe ingesteldheid! Dit word opreg waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dear Nelmari,
Thank you for your positive feedback on the visit of your Grandad and Grandma to Beaufort Manor Country Lodge, I am so happy we could make your Grandpa's birthday a little bit extra special for him. Thank you for taking the time and trouble to review their visit, our guest comments mean so much to us.
We hope they will visit us again in the not too distant future.
Kind regards,
Diana Koster

Beaufort Manor Country House
Marie-louise G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek.

Die gastehuis is gerieflik geleë, stil en die kamer was pragtig gemeubileerd met oudhede. Personeel was besonder vriendelik en hulpvaardig. Ons het 'n aangename gekookte ete geniet vir aandete, en ontbyt het genoeg verskeidenheid gehad. Kan aanbeveel vir 'n oornagplek op pad na Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dearest Marie-Louise.
Thank you so much for the time you took to rate our establishment and thank you wonderful rating.
We hope to have you back soon.
Happy travels,
Chantelle

Beaufort Manor Country House
Kobus H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die die geld werd, ek sal enige tyd weer daar slaap.

Ek en my vrou het dit baie geniet. Die kos was baie lekker end die verblyf was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dearest Kobus
Thank you for the best ranking. We are so happy to know we could offer you and your wife a wonderful stay and you enjoyed our Karroo meals so much.
Look forward to have you guys back soon.
Best Regards,
Chantelle

Beaufort Manor Country House
Zelna D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna D
Gesin met tieners

Pragtige plek met rustige atmosfeer.

Lieflike sagte beddegoed, pragtige kamers. Baie mooi gastehuis en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dearest traveler with teenagers.
Thank you for the good ranking you gave our establishment.
We hope to accommodate you again in the near future and maybe you can then try out our Karroo style dinner as well.
Look forward to accommodate you soon.
Happy travels.
Chantelle

Beaufort Manor Country House
Teresa E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E
Gesin met tieners

Dit was soos 'n oase met die swembad wat heerlik was.

Die kamer was pragtig en koel. Baie aangename oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaufort Manor Country House se terugvoer

Dearest traveller,
Thank you for the wonderful ranking received.
Hope to accommodate you again soon
Happy and safe travels,
Chantelle

Beaufort Manor Country House
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNWFmZTg4LTEwMzctNDJmMy05NWVjLTY5MDdhOTU0ZTQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 13 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.347065 22.583845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem