Beskrywing
Dié eenheid is 'n gunsteling onder wittebroodpaartjies en het 'n spesiale, handgemaakte koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het 'n grasdak, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas, en gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m-grondpad is wat na Die Kothuis lei.
Gedeeltes van die Loft-verblyf word via trappe bereik, en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere is slegs by Die Suite en Die Kothuis welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m-grondpad is wat na Die Kothuis lei.
Gedeeltes van die Loft-verblyf word via trappe bereik, en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere is slegs by Die Suite en Die Kothuis welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan by die etenstafel eet en in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m-grondpad is wat na Die Kothuis lei.
Gedeeltes van die Loft-verblyf word via trappe bereik, en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere is slegs by Die Suite en Die Kothuis welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdakkothuis met 'n oopplan-uitleg is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van 4 en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die solder het 2 enkelbeddens vir volwassenes of ouer kinders. Die kombuisie is met 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die Loft is privaat geleë met 'n uitstekende uitsig oor die landbougrond en lusernvelde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m-grondpad is wat na Die Kothuis lei.
Gedeeltes van die Loft-verblyf word via trappe bereik, en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere is slegs by Die Suite en Die Kothuis welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Die kamer lei na 'n klein stoep met sitplek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m-grondpad is wat na Die Kothuis lei.
Gedeeltes van die Loft-verblyf word via trappe bereik, en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere is slegs by Die Suite en Die Kothuis welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang