+71
Selfsorg in Die Bult

Beesdam Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Japie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie netjies, sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Tweede keer wat ons daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing verby. Baie lekker. Vriendelike en hulpvaardige mensies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iwan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende waarde vir geld en sentrale ligging. Hierdie was die perfekte verblyf vir ons dat ek kan werk en nog steeds kuier by ons seun op universiteit. Kan dit aanbeveel en ons sal gerus terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Enjoyed my stay. I enjoyed my stay, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debabrata D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Amazing. Very nice and satisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina C
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Uitstekend! Fantastiese diens, netjiese verblyf met alles wat ek benodig het. Goeie ligging wanneer mens NWU besoek, loopafstand vanaf supermark en kampus. Ek gaan definitief weer bespreek met my volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Kamer is ruim en voldoende. Goed toegerus. Rustig, skoon en netjies. Stapafstand vanaf die konferensiefasiliteit. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Reg langs NWU se hoofhek, nie nodig gehad om rond te ry nie. Ja. Baie lekker oorgeslaap vir twee aande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Lekker gerieflike eenheid langs hoofhek Nwu. Vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-marie S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Dit was soos verwag. Die verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jooste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Hoffman Street, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2362cdfc60957ed2fb7608eb17ad222f7209300af7e423760b54db6a7d20f6b69a26db51b47acd4cded88a39fa9268da3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 30 Hoffman Street Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.69062 27.09365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang