LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
Selfsorg in Die Bult

Beesdam Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ivan S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Net die regte plek! Baie lekker gebly - fantastiese ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Fantastiese plek om te bly. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi E
1 nag
5.0
Aug 2026

Gerieflik. Heerlike gemaklike verblyf! Huislik en warm kamers in die koue!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie aangenaam. Beesdam is 'n baie lekker en aangename plek om te bly en ek bespreek gereeld daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Johannes Hendrik H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekker geslaap. Baie gerieflik, en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasia N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Jewel by die Puk. Baie lekker gebly. Sentraal, veilig en eenheid was silwerskoon en baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leani M
1 nag
5.0
Jul 2026

Awesome. Baie, baie dankie. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-tina V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Goeie ervaring! Vriendelike personeel en goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre F
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Rustig en goeie kwaliteit vir die geld. Baie lekker gebly, personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jooste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 216

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Hoffman Street, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2362cdfc60957ed2fb7608eb17ad222f7209300af7e423760b54db6a7d20f6b69a26db51b47acd4cded88a39fa9268da3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 30 Hoffman Street Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.69062 27.09365

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang