+30

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pierre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitsig, ligging, gasvryheid, gerief in huis van boverwagte waarde. Baie netjies en moderne en gemaklike plek. Baie goeie ligging met mooi see uitsig. Uitstekende gasvrye en vriendelike diens van die gasheer. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Baie dankie, Pierre, Dit was vir ons 'n groot lekkerte om julle hier te hê. Sulke oulike jong mense. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Bessie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik wooneenheid, baie netjies en skoon met baie vriendelike gasvrou! Baie dankie aan Freda wat ons so vriendelik ontvang het! Het sommer dadelik tuis gevoel. Die wooneenheid is smaakvol gemeubileer, die geriewe is uit die boonste rakke en het heerlik geslaap op die groot koninggrootte bed! Die gastekamer was net so gerieflik! Die ligging is perfek, baie stil, baie veilig. Sal Beit Zata aanbeveel vir enige gaste wat gerieflike kuier in stilte wil geniet. Die blomme het ook saamgespeel. Ons het regtig ons kuier baie geniet. Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Ons gesin het baie lekker gebly. Goeie kwaliteit linne, en die huis is baie beskut teen die wind. Die huis het ook alles wat jy mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Dit was ‘n plesier om julle daar te hê. Vir my was dit spesifiek aangenaam om julle kinders te sien krieket speel in die rylaan. Het my herinner aan my eie span wat nou al groot mense is. Kom kuier gerus weer.

Lizelle G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Thank you very much, it was relaxing and calming. We thoroughly enjoyed our stay. The unit was exceptionally clean, and the host was both accommodating and friendly. The area is quiet and peaceful, contributing to a very pleasant experience. The hostess was really amazing and welcomed us with open arms. We would like to thank her for her hospitality. She made our stay truly delightful. The attention to detail and thoughtful touches created a warm and welcoming atmosphere, which we greatly appreciated. We would gladly return and highly recommend her home. Thank you for your excellent hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelene J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Puik! As liefhebbers van beide die see en Sishen-Saldahna trein, was hierdie huis perfek vir ons. 'n Stil strand is net 'n kort loopafstand van die huis af en ook sigbaar vanaf die hoofslaapkamer en stoep. Groot was die genot as die trein verbykom, wat ons glad nie as steurend gevind het nie. Die huis self is ruim en netjies en goed ingerig vir 'n lang kuier. Freda is ook deurgans beskikbaar en was baie vriendelik en behulpsaam. Ons nuwe wegbreekplek in Elandsbaai .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Baie dankie, Annelene, ons het julle kuier ook baie geniet. Klein Christo is ‘n oulike kind wat ons sommer na ons eie kleinkinders laat verlang het. Julle het ons huis opgepas soos julle eie. Ons waardeer dit. Dankie en kom enige tyd terug. Groete, Freda

Marinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Heerlik gebly. Sal definitief aanbeveel. Vriendelike gasvrou en fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Reanne F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Rustige familie tyd. Uitstekend en baie rustig. Enigste verandering sal wees om 'n waaier of lugverkoeling te kry; verder was al die geriewe perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Quaint and peaceful. Elandsbaai is a charming and peaceful destination that we thoroughly enjoyed visiting. The house we stayed in was spotless and perfectly located, providing an ideal setting for a relaxing getaway. The town itself is small, quiet, and filled with character, making it a delightful escape from the bustle of everyday life. Our host was exceptionally friendly and accommodating, always ready to assist when needed. She lives on the same property in the house next door. We highly recommend making a reservation at Muisbosskerm, the open-air restaurant on the way to Lambert's Bay, for an unforgettable dining experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fiona L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly! Baie lekker gebly. Freda is 'n pragtige mens en ons is gasvry ontvang. Vars gebakte broodjie was 'n groot bederf. Sal hoog aanbeveel. Lieflike groot huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMojnN9a1TDLib7Q2Ofqep9UEJsNN3i0sYhJofvpTDmljaUdz9F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 8 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.310030254187 18.343144932783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang