Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Elandsbaai

4.2 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Elandsbaai van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Elandsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elandsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elandsbaai Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Elandsbaai

Ebay Bokbaai Vygie is in die stil en bekoorlike Weskusdorpie, Elandsbaai geleë het 'n pragtige see-uitsig en ruim leefarea. Dit is omtrent 50 m van die see af. Die Weskusdorpie is ver verwyderd van die besige lewe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai

Ons Huisie lê in die oulike visserdorpie Elandsbaai aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reservaat, Elandsbaai-strand en die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat in. Ons...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsbaai

Vensterklip is aan die oewer van die Verlorenvlei, net langs die R366, tussen Redelinghuys en Elandsbaai, geleë. Dié erfenisplaas spog met pragtige ou geboue, windpompe, trekkers, perde en ou perdekarre. Verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai

15 on Strand is ‘n bekoorlike huis in Elandsbaai aan die Weskus. Dis ‘n gewilde branderplankry-bestemming en die ideale plek om net te ontspan. Dié huis het slaapplek vir 6 in 3 kamers. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Elandsbaai

Blackstone is 'n heerlike, ruim vakansiehuis 100 m vanaf die strand in Elandsbaai. Dié dorpie is bekend vir sy lang strande met net 'n paar mense in sig. Dié branderplankry-bestemming is ideaal as jy wil ontspan i...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Elandsbaai

Elandsbaai Trust is reg op Elandsbaai se strandfront geleë. Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Een van die slaapkamers het ook 'n enkelbed. Op die boonste verdieping is daar 'n volledig...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Elandsbaai

Beit Zata is 'n topvakansiehuis in Elandsbaai met slaapplek vir 6 gaste. Die huis het ’n see-uitsig en is slegs 150 m van die strand af. Die huis beskik oor 2 groot slaapkamers met inloop-klerekaste. In die hoof...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elandsbaai

Fork West Holiday Apartment Unit 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berg-uitsig op die boonste verdieping. Fork West Holiday Apartments is stapafstand van Elandsbaai se str...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Elandsbaai

The Berries is aan die suidelike kant van Elandsbaai, naby Bobbejaanpunt en aan die grens van die duinreservaat op die strand geleë. Dit is 'n stil en privaat hoekie in Elandsbaai waar die berg beskutting teen die ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai

Maison a la Mer @ 10 Hunterstraat is 'n selfsorghuis in die kusdorp, Elandsbaai geleë. Die perseel is net 50 m vanaf die strandfront. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elands Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za