+111
Selfsorg in Upington

Belihante Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 215 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Leana K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker rustige weg breek plekkie. Was 'n lekker aand, ons het dit geniet dat daar vermaak is vir die kinders. Ons het beslis lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties . Die bly was baie lekker, kinders het diere en swembad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekende plek. Uitstekende gasheer. Ontvangs altyd lekker. Baie lekker gekuier om die vuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rulien K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Ons was so gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die plek is pragtig! Die mooiste tuin en swembad waarin ons heerlik kon afkoel. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike stop in 'n warm dorp. Heerlik gebly in die pienk huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastiese plek. Nikkie het ons baie tuis laat voel. Alles was skoon en netjies. Sal Belihante Lodge aanbeveel. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabitha W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike rustige kuier in pragtige omgewing. Heerlike kuier, pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustige, ontspannende atmosfeer & heerlike nagrus. My seuntjie het die speelplek en al die diere vreeslik baie geniet. Die gasvryheid en pragtige omgewing sal ons vir seker laat teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tryphena K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great rest. It was just an overnight stay; it was made warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gekuier. Heerlike verblyf. Baie aangename verblyf. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Niekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 215

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

184 Perseel, Straussburg, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5222a5899570252ac5b1d6669f0cb5e8625bbed3da49fa2720a6295b1a39dc91223991cfa48a9f38e56ebec3b32ea3b8f2b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 215 5 1 5 184 Perseel Straussburg 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.435508 21.336221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang