LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belihante Lodge | LekkeSlaap
+84

Belihante Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 130 resensies vir Belihante Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kenny D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kenny D
Enkelreisiger

Absoluut die moeite werd.

Gasvrye mense.Lieflike plek. Akkommodasie absoluut skoon, netjies en gerieflik. Die honde is ook baie vriendelik en hou van droëwors en biltong. Die muskiete was darem nie te erg nie.

Elsabe M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie mooi en netjiese plekkie in rustige omgewing, vriendelike diens.

Jorita F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorita F
Gesin met tieners

Ons kuier by Belihante Lodge was baie lekker gewees en eienaars is baie behulpsaam.

Sal Belihante Lodge vir almal aanbeveel.

Verona E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Verona E
Gesin met tieners

Ry verby, soek eerder ander plek.

Beknop, swak onderhou en duur vir dit wat jy kry in vergelyking met ander plekke in dieselfde prysklas.

Leon G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met vriende

Dit was heerlik, net warm.

Sal vir seker weer daar oorbly, dis mooi geleë.

Venus D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fabulous one night stay.

Nice and quiet place.

Paul V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ondervinding.

Die diens was baie vriendelik en vinnig. Die tuin is asemrowend. Die kamer waarin ons was, was goed uitgelê, met genoeg spasie. Ek kry gou warm, so lugversorging is vir my belangrik. Daar kan dalk meer gedoen word op die dienste van die goed.

Basil C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Basil C
Gesin met tieners

Flaminke unit - unpleasant part of our trip.

We booked via the site which focuses pictures on the wooden decked pool and wood cabins in the front of the property. When we arrived, we were directed to the back of the property to the Flaminke unit which looks onto an open shed work area, outside work area, horse, cow and sheep enclosures, staff housing and piles of garden refuse. There is a braai area that could not be used based on the amount of flies and the stay was unpleasant with constant smells from the animal enclosures. No "exquisite views" as advertised as the enclosures and work areas are within 30 meters of the unit and obstruct the views. The site does not say anything about proximity of animal enclosures or working areas. Very disappointed - establishment not willing to refund remainder of nights.

Ryan M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M
Saam met vriende

Lekker.

Baie netjies en lekker plek om te bly.

Morné R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belihante is tops!

Dit was baie awesome om by Belihante Lodge te kon bly. Personeel is baie vriendelik. Die bestuurderes Belinda is baie tegemoetkomend. Baie dankie vir als. Binnekort weer daar.

Amanda L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Enkelreisiger

Belihante Lodge voldoen aan al die enkelreisigers se verwagtinge en nog meer!

Baie netjiese geriewe, bekoorlike tuin, silwerskoon swembad en vriendelike personeel met inboek. Wens ek kon langer kuier!

Elandre R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein paradys buite Upington.

Dit is 'n wonderlike, pragtige en rustige plek. Fantastiese diens. Sal dit sterk aanbeveel.

Johan S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met vriende

Heerlik.

Amazing dorp! Skoon en netjies!

Juanita B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Hoewel die N10 naby verbyloop, is dit 'n lekker rustige atmosfeer. Belinda was baie behulpsaam en vriendelik. Plekkie was baie mooi skoon, netjies, en gemaklik om in te bly. Ons was vir 5 nagte daar en het lekker gerus.

Johann H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag. Gerieflik vir oorslaap.

Ons is goed en vriendelik ontvang. Het heerlik gebly, dit was skoon en netjies. Parkering miskien ietwat knap as daar baie mense was, soos in ons geval. Sal beslis weer daar oorbly.

Carla S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S
Gesin met tieners

Absoluut pragtige plek en baie rustig.

Ons het heerlik gebly en was dit baie mooi en rustig. Alles goed in stand gehou en was ons eenheid baie skoon en netjies. Voorwaar 'n plek om aan te beveel.

Johan S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Great plek. Het dit baie geniet. Sal weer gaan.

Dirk B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Saam met vriende

Dit is altyd salig om uit te span by hierdie rustige plek.

Die ideale oorbly-bestemming en dit is waarde vir geld met alles wat mens benodig.

Marlene S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Gesin met klein kinders

Huis baie mooi, netjies binne. Geriewe baie goed en almal behulpsaam en vriendelik.

Goed ontvang, goeie geriewe, netjies.

Lizette L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n heerlike 2 dae by hierdie pragtige plek!

Die diens was uitstekend, die eenheid was baie netjies en skoon en bied beslis uitstekende waarde vir geld. Ons sal Belihante Lodge beslis aanbeveel!

Helandie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon gerieflike oornagverblyf.

Belihante Lodge is 'n entjie uit die dorp uit so dit is baie stil en rustig. Dis die ideale oornagverblyf op pad na jou bestemming. Die akkommodasie was netjies en ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is vir jou oornagverblyf is daar - TV; mikrogolf, asook koffiemaakgeriewe. Dis veilig siende dat jy agter 'n afstandbeheerde hek parkeer en slaap. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Charlotte L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, vriendelik en baie mooi.

Dit was regtig baie lekker die mense is vriendelik, en my honde kinders is net so goed soos ek behandel.

Johan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Awesome plek, sal weer daar gaan bly.

Chris H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en uitstekende kliëntediens.

Het sewe nagte oorgebly en dit baie geniet. Diens wat ons van Terensia ontvang het was uitstekend en vriendelik. Chalet is goed toegerus, baie netjies en tuin mooi en rustig. Sal sekerlik weer daar tuisgaan en kan dit definitief aanbeveel vir oornag en langer verblyf.

Kenny D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny D
Gesin met klein kinders

10 uit 10.

Het dit baie geniet. Absoluut puik. Gasvrouens baie aangenaam en hulpvaardig.

Mossie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mossie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en oorgenoeg vir als wat jy wil doen.

Baie goed ontvang. Meer as gelukkig met die kamer.

Johanco S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johanco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was onaangenaam en onnet.

Met die aankoms slag moes ons die ontvangsdame soek en ander gaste moes ons help na haar kamer. Sy het nie saam met ons gestap na ons kamer nie net beduie waar hy sit. Ons kamer se badkamer was baie vuil, asook die vloer in die kamer, alles was vol stof. 02:00 kon ons eers slaap na al die geraas verby was. Baie oulike, idee swak bestuur. Sal nie weer hier gaan bly nie.

Carla P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met vriende

Retro retreat.

Baie gerieflik en goed ingerig met interessante dekor. Langs hoofpad.

Louise B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig en rustig.

Pragtige plek en so rustig.

Carine V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornagverblyf.

Besorg oor die nodige en selfs meer, indien jy oornagverblyf benodig.

Alexander M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig met die natuurskoon.

Ons was vriendelik ontvang met die aankoms. Ons kamer was netjies en skoon. Veilig en gemaklike parkeerspasie. Daar was plek om buite te braai en voor jou deur te sit om die buitelug te geniet. Kamers het als binne om jou verblyf aangenaam te maak. Sal definitief weer gebruik wanneer ons in Upington kom.

Rizaan W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rizaan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie was baie netjies en baie mooi.

Pragtig! Ideaal vir 'n paartjie.

Jaco J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Gesin met tieners

Baie netjies, gerieflik en vriendelike mense.

Sien sterre.

Ronel V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en goed ingerigte blyplek.

Ons is baie hartlik ontvang. Plattelandse vriendelikheid. Die eenheid is baie goed ingerig en netjies. Ek dink die tuin en omgewing is 'n absolute groen lushof in die somer, en die swembad is 'n ekstra bonus vir 'n moeë reisiger. Belihante Lodge is bietjie te naby aan die groot pad en die verkeer was nogal steurend.

Nic S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Nic S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Sien sterre.

Graham H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Duidelik 'n plek wat baie goed opgepas word. Het lekker rustig geslaap met die haan wat ons wakker gekraai het. Maar dis 'n geleerde haan want dit was net betyds om ons reis voort te sit.

Joselene D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joselene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Absolute skoonheid van die natuur en rustigheid. Alles was netjies en ontvangs vriendelik.. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

Noel V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel V
Enkelreisiger

'n Koel oase in die hittegolf.

Aangename verblyf, netjies met 'n pragtige tuin en koel atmosfeer.

Irene M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspannend.

Skoon, netjies en lekker fasiliteite.

Esta S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta S

Baie skoon en netjies, pragtige ligging met vriendelike eienaars.

Ek het al 'n paar keer hier kom draai. Dis perfek geleë vir enigiemand op die Namibië-Kaap-roete. Die kamers is baie oulik, netjies en skoon. Die eienaars is altyd vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die omgewing en lodge self is pragtig! Daar is 'n lieflike swembad, perfek vir ontspanning.

Rassie E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie E
Gesin met tieners

Splendid.

Outstanding accommodation, clean and neat with a lovely shaded garden.

Stephan V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Gesin met tieners

Was baie aangenaam gewees.

Het lekker gebly. Baie skoon en veilig.

Amanda S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met lieflike tuine.

Weereens het ons heerlik ge-oornag by Belihante Lodge. Die ontvangs was vriendelik en ons is vinnig gehelp. Baie dankie.

Eileen L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, netjies en pragtige omgewing.

Ons het dit baie geniet. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Dis lekker stil en ons het tot gebraai die aand. Beslis waarde vir geld.

Ernest M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik verblyf en vriendlike eienaar.

Lekker gebly vir twee dae.

Ruaan K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ruaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Belihante was baie netjies, maar ongelukkig was die eenheid vol stof, dit het gelyk asof die eenheid lanklaas gebruik was. Die indruk wat ons gekry het was dat 'n diep skoonmaaksessie nodig is. Daar was ook nie 'n wasbak in die selfsorg eenheid nie en ek dink nie mens beveel jou gaste aan om die skottelgoed te was in 'n skottel wat op die vloer, in die badkamer staan, met die vloer skoppie en borsel wat binne in geplaas is nie. Ons beveel sterk aan dat 'n wasbak geïnstalleer word.

Belihante Lodge's terugvoer

Beste Ruaan,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek so jammer dat julle so negatiewe ervaring gehad het by Belihante Lodge. Ek sou baie graag enige ongelukkigheid dadelik uit die weg wou ruim as ek bewus was van die klagtes.

Daar het die vorige aand 'n groot groep mense geslaap wat op toer was en ek het geen klagtes gehad nie. My gaste wat normaalweg in daardie spesifieke kamer slaap was nooit hul eie skottelgoed nie en as daar iets is wat dringend uitgespoel moet word, is daar 'n skotteltjie om op die tafel te sit en dit dan daarin uit te spoel. Dankie in elk geval vir die aanbeveeling om 'n wasbak te installeer, ek sal dit moontlik oorweeg aangesien ek nog nie voorheen versoek daarvoor ontvang het nie. Met jul volgende besoek sal ek dan eerder die houthuisies aanbeveel, wat 'n klein bietjie duurder is.

Ek hoop julle reis was verder sonder enige negatiewe ervarings. Kom slaap gerus weer by ons, ek sal persoonlike aandag aan julle gee!

Groete,
Mariette

Belihante Lodge
Elzabeth L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabeth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belihante Lodge is gesofistikeerde plaasverblyf.

Die mense is gasvry. Alles is uit die boonste rakke. Glad nie wat mens van 'n plaas verwag nie, baie netjies en gerieflik. Baie mooi. Naby aan Upington. Ek sal dit hoogs aanbeveel.

Dirk B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike akkommodasie na 'n lang dag se reis met die mooiste tuin.

Hierdie is werklik 'n wonderlike oornagstop en bied uitstekende waarde vir geld. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou baie tuis voel. Alles is netjies, skoon en gerieflik en verseker dat jy behoorlik uitrus vir die volgende deel van jou reis. Die swembad bied ook lekker lafenis teen die Upington hitte.

Danie K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Gesin met tieners

Lieflike plek met alles beskikbaar.

Met aankoms is ons vriendelik verwelkom. Alles is mooi aan ons uitgewys. Swembad verfrissend en silwerskoon. Tuin is 'n lushof. Alles is gerieflik en bymekaar. Sal weer daar oorbly. Ons honde was ook welkom wat baie vir ons beteken. Huisie is baie gerieflik ingerig.

Ina V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker plek om te wees.

'n Lekker plek om te wees. Kreatief versierde kamers. 'n Pragtige tuin. Ons beveel die plek beslis aan. Die lekker swembad rond die plek af.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A great place to be.

A great place to be. Creatively furnished rooms. A beautiful garden. We surely recommend this place. The nice swimming pool completes the place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Herman H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie dankie Mariette! Ons het so lekker by jul pragtige oase gekuier.

Daniel V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een heel mooie zeer goed onderhouden lodge.

We waren 4 dagen op deze prachtige ruime zeer goed onderhouden lodge met uitzicht op een wijngaard. Een klein ongemak met de gate werd goed opgelost door het vriendelijke en behulpzame personeel en de gastheer. Mooi zwembad en zonnedek.

Renier J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Kort net rivier-uitsig ook.

Leon En Dorothy L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon En Dorothy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg vir een aand.

Die blyplek is gerieflik om vir een aand oor te slaap. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en die een kamer is gemaklik vir twee mense.

Nick & Corrie P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick & Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie baie goed.

Baie netjies verblyf met 'n swembad en die area is pragtig.

Marthie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n goeie plek om uit te rus na 'n lang reis.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang by Belihante en het sommer dadelik tuis gevoel. Die houthuisie was smaakvol en lekker gemaklik ingerig. Ons het heerlik uitgerus ons reis die volgende dag aangepak.

Marelize D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize D
Gesin met klein kinders

My verblyf by Belihante was ongelooflik.

Met ons aankoms daar was ons vriendelik verwelkom deur die bestuurder daar. Die plek self is soos 'n paradys buite die dorp. Glad nie te ver weg nie so jy kan winkels toe gaan en dan terug kom na die rustigheid van die lodge. My ma en ouma was saam en hulle het die rustigheid vreeslik geniet. Ek sal enige tyd weer terug gaan daarheen. 5-ster-verblyf!

Hercules D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan verseker aanbeveel, lekker rustig en veilig.

Sal verseker aanbeveel, skoon, netjies, rustig en naby die dorp.

Miranda B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer met 'n vriendelike gasheer.

Ons kombuis was met die eerste oorslaap nie volledig toegerus nie - blykbaar a.g.v familie wat in die chalets oorgebly het 'n week of wat vantevore en die eetgerei verwyder het. Die eetgerei was teruggeplaas met ons tweede oorslaap na my vrou dit onder hul aandag gebring het. Die toiletrol was alreeds vantevore gebruik en die shampoe/stortjel houer in die stort was leeg. Ons bly baie oor in chalets/gastehuise en was teleurgesteld in die feit dat dit lyk asof die onderhoud van die chalet aan die skoonmaker oorgelaat word. Die indruk is gelaat dat die gasvrou nie weet wat in haar chalets aangaan nie.

Derek M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Never again will we stay at this establishment.

The owner Niekie on our arrival informed us that he was having his future son-in-law's bachelor party, but they won't be late. Well after 1:00 am they did leave with much shouting and engine noise which only started the dogs barking. Our journey the next day was hopeless with hardly much sleep. This is not the kind of service anyone needs especially after travelling 900 km, so when we came back 5 days later we stayed at another well-run place.

Tharina H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina H
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons het baie lekker hier oornag. Aandag word gegee aan die kleinste detail.

Arno J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornagverblyfopsie in 'n baie netjiese eenheid.

Ons het op baie kort kennisgewing bespreek en het baie vinnig reaksie gekry. Op die koop toe is 'n luukser opsie aan ons toegeken toe ons arriveer sonder dat ons daarvoor gevra het. Die eenhede is baie netjies, goed toegerus en mededingend geprys. Kan dit aanbeveel.

Renier T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi. Sal beslis weer daar bly.

Die plek is pragtig, volledig toegerus en ook baie veilig. Sal graag volgende keer meer aande daar wil oornag.

Henk L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil oornagverblyf.

Alles pragtig en netjies. Net jammer dit is in 'n industriële gebied en die reuk van 'n varkplaas naby hang in die lug.

Belihante Lodge's terugvoer

Belihante Lodge is nie in 'n industriële gebied geleë nie en ek daar is definitief nie 'n varkplaas naby die lodge geleë nie! Belihante is in 'n boerdery gebied geleë, vandaar die heerlike rustige plaasatmosfeer!

Belihante Lodge
Hennie K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is skoon, gerieflik en netjies.

Ons is nie ontvang deur enige van die eienaars nie. Na 'n lang wag het een van die personeellede ons kamer aangedui.

Belihante Lodge's terugvoer

Hennie, stuur vir my jou kontakbesonderhede want ek het nie so ñ naam op my boeke nie sodat ek dit kan opvolg en die saak regstel! Dankie Niekie

Belihante Lodge
Nico B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op doorreis een prima verblijf.

Wifi werkte niet of was beperkt. Er lopen twee honden rond op het terrein die je goed in de gaten houden.

Danielle C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gebly!

Netjies, gasvry, veilig en tegemoetkomend. Uitstekende waarde vir geld!

Carlette S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlette S
Gesin met klein kinders

Baie rustige plekkie.

Ons het goeie ontvangs gehad en die gasvrou en gasheer het heerlik met ons kom gesels later die aand. Dis absoluut 'n wonderlike plek en ons sal weer daar bly.

Daleen D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend.

Ons het die verblyf geniet en sal dit aanbeveel.

Leo D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo D
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld en uitstekende diens.

Ons was 'n groep vriende op pad na Namibië, aanvanklik het ons gedink dit is bietjie van 'n ompad en nie op die hoofroete nie. Ek sal beslis aanbeveel dat jy die 10 km na Groblershoop se kant toe ry. Daar is 'n lekker swembad met 'n lapa vir kuier. Een van die gaste het hulle dogter se geboortesertifikaat by die huis gelos en die eienaars het uit hulle pad gegaan om te help daarmee.

Emma C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Daar is baie aandag gegee aan elke detail wat mens se verblyf daar aangenaam gemaak het. Die lugreëling was 'n wenner! Baie skoon en netjies en sal definitief aanbeveel.

Peter H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Gesin met tieners

Fantasties!

Sterk aanbeveelbaar aan ander oornag-reisigers.

Anita G - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig!

Prachtige woning, schitterend gelegen en heel goed verzorgd. Zelfs een leuk welkomsgeschenk.

Norette P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norette P

Baie gasvry, netjies en ons het dadelik welkom gevoel.

Hulle het uit hulle pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontlik te maak. Ons sal maklik weer daar bly en dit definitief aanbeveel vir ander reisigers.

Chris T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met vriende

Lekker nuut en luuks. Sal weer daar bly. Baie lekker, net jammer ons het net oornag.

Ons was baie vriendelik ontvang en daar is na al ons behoeftes omgesien.

Angelique H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis mooi, netjies en veilig.

Goeie gasvryheid. Netjies, mooi en skoon.

Sonja G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja G
Saam met vriende

Baie aangenaam en ek sal kothuisies definitief aanbeveel maar nie die kamers - dis koud en donker.

Aangenaam verras met die kothuisies. Baie goed toegerus, netjies skoon en ruim met 'n warm atmosfeer. Ongelukkig is die kamers wat ook beskikbaar is koud en donker. Ek sal definitief weer hier oorbly, maar slegs in die houtkothuisies.

Ludi N - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik en netjies.

Lekker, rustige atmosfeer. Ons het die details van die dekor waardeer.

Hester Aletta F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester Aletta F
Enkelreisiger

In die natuur, regte plaasgevoel, tog naby aan die dorp.

Ek het baie lekker geslaap, dit was fantasties om met my viervoetige vriende daar te kon bly, dis veilig vir hulle. Sal definitief weer Upington toe gaan en weer by Belihante Lodge inboek.

Postma D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Postma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou was baie professioneel en vriendelik. Ons het lekker geslaap.

Die eenheid is baie keurig gedekoreer. Al wat ons gemis het, was 'n klein wasbakkie om skottelgoed in te was.

Amanda C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net wat ons ingedagte gehad het vir die naweek. Die rustigheid en pragtige omgewing is net wat ons benodig het.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Ons gasvrou, Marnieke was so vriendelik. Die omgewing was aangenaam en het aan ons vereistes voldoen.

Chantelle V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met vriende

Uitstekende plek.

Was baie netjies en die kamers gerieflik. Die lapa was ook lekker om te kuier! Sal verseker terugkeer.

Patrys B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrys B
Saam met vriende

Het daar oornag op pad na Namibië. Met terugkoms dit weer gedoen, al was dit nie deel van my oorspronklike reisplanne nie.

Pragtige, rustige plek - goed versorg met alles wat mens nodig het. Die moeite werd om 10 km uit die dorp te ry daarvoor.

Celeste V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ideale oorstop, veilig en baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Dirk C - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met vriende

Heerlik oorgebly!

Baie gasvrye ontvangs. Hulle het moeite gedoen om ons met ons karavaan te akkommodeer tydens ons verblyf. Eenhede baie netjies en gerieflik. Heerlike verblyf.

Mev N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev N
Gesin met tieners

Puik verblyf!

Dit was vir ons 'n wonderlike ervaring. Die eienaar is 'n besondere mens wat die heeltyd seker maak jy is op jou gemak, sonder om in te meng by jou privaatheid. Ons beveel hierdie lodge met vlieënde vaandels aan.

Mossie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mossie V

Dit was so lekker om net weg van die gedruis te kom en ons kon braai en dit was veilig.

Ek is 'n enkelma met 'n kind in die koshuis. Als wat ons nodig gehad het, was daar. Niekie kom kyk of als reg is en of jy gelukkig is. Vrye toegang om te kom en gaan soos jy moet. Gasgeiser.

Jahwe J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahwe J
Gesin met tieners

Heerlike, stil en rustige omgewing.

Lekker stil, lekker stil. Ons het baie lekker gebly en die aand geniet.

Irene R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Kamer te oorvol en laat 'n mens beknop voel.

Gert G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert G

Uitstekende plek met baie karakter!

Die braai was heerlik. Ek sal graag 'n selfhelp-kroegie wou sien.

Samantha B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Gesin met tieners

Peaceful, friendly and relaxing.

It's such a beautiful and welcoming place to be. Wonderful accommodation that's neat and clean.

Franco H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco H
Enkelreisiger

Vriendelike mense, netjies en veilig.

Ek het baie lekker gebly op Belihante Lodge.

Lynette O - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O

Rustig en gerieflik.

Dit was baie netjies en mooi uiteengesit. Dit was rustig en gerieflik. Hulle was baie bedagsaam en het moeite gedoen om 'n mens welkom te laat voel. Ek sal beslis die plek aanbeveel vir oornag.

Lezel M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik!

Eienaars was so gasvry en het ons baie tuis en gemaklik laat voel.

Lezel M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Eienaars was so gasvry en het ons baie tuis en gemaklik laat voel.

Chris V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was goed.

Het die eerste aand moeilikheid gehad. Ek was 'n aand vroeër daar wat ek met Belihante self gereël het. Dit was toe glo 'n dubbelbespreking en ek moes by vriende van my op die grond slaap in een van die kamers. Ek het hulle gebel 'n week vroeër om te hoor of dit reg is as ek 'n aand vroeër inkom en daar is vir my gesê dat dit geen probleem is nie ... Ek is 2 uur gebel toe ek in Upington aangekom het om vir my te sê ek is dubbel bespreek. Dit los bietjie 'n slegte nasmaak.

Belihante Lodge's terugvoer

Jammer dit was my skuld! Mariette was weg en ek het vir jou gesê dit is reg om 1 dag vroeër in te kom! Sorry! Maar jy het darem verniet gebly en lekker gekuier?

Belihante Lodge
Japie M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf uitstekend, behalwe dat die trappe te steil en gevaarlik is vir ouer mense.

Ons sal weer daar oorbly, maar dan 'n enkelkamer bespreek om die trappe te vermy.

John C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Dit was ons eerste verblyf by Belihante, en sal sekerlik weer kom. Die gasvryheid en vriendelikheid was fantasties. Die omgewing rustig en dit was die hoogte punt.

Carin B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met klein kinders

So lekker dat ons 'n 2de nag gebly het!

Ons het by Belihante geboek vir 1 nag vir oornag verblyf tussen Pretoria en McDougals baai. Die eenhede is volledig toegerus, met lugversorging teen die hitte. Die kinders het in die swembad baljaar, die tuine pragtig, en ons het heerlik vleis gebraai die aand. Niekie is baie vriendelik en behulpsaam. Verseker 'n plek om aan te beveel.

Reshal L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshal L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised

I can't say enough about this place. We weren't expecting much because of the low price but boy were we surprised. We stayed in Troupant and there was nothing to complain about! The room was clean, decorated beautifully and we even had an aircon. The lapa area is still being worked on but it's going to be magnificent. The only thing worth looking at is a couple of bees that magically appeared when I sat on the single sofa in the lapa; they might have a nest near there. Other than that, the gardens are also beautiful and the place has a real charm. Well done! We will hopefully be back one day.

Bella V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bella V
Gesin met klein kinders

Wonderlike en aangename omgewing.

Wonderlik, sal weer daar oornag.

Riaan L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L
Gesin met tieners

Nie so aangenaam nie.

Afgesien van billike tariewe vir oulike kamers het die gasheer 'n dubbelbespreking vir ons groep gedoen en wou ons almal in een eenheid indruk. Dit het 'n demper op die afsluiting van ons vakansie gesit. Dis jammer.

Belihante Lodge's terugvoer

Dit was my fout! Jammer! Maar probleem was uitgestort en julle het heerlik gekuier!

Belihante Lodge
Angelica H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelica H

Fantasties, ontspannend!

Ons het heerlik gebly by Belihante. Die gasvryheid van die eienaars is great, hulle dra jou op die hande! En die rustigheid en atmosfeer was heerlik. Die chalets was meer as toegerus en pragtig. Ek beveel graag enigiemand aan om daar te oornag, julle sal nie spyt wees nie!

Nicolette L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L
Gesin met tieners

'n Regte oase in die middel van die woestyn.

Goeie en vriendelike diens by 'n pragtige plek.

Pauline S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline S
Saam met vriende

Oornagverblyf op pad na die Weskus.

Belihante was soos 'n oase na die langpad vanaf Kimberley. Die kamers was smaakvol gemeubileer en gerieflik. Dit voel bietjie ver uit Upington, maar vir oornag was dit vir ons voldoende.

Marietjie V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig!

Gasheer en gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik. Baie lekker rustige atmosfeer. Kamers goed toegerus.

Gert K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke geslaap!

Sien die sterre hieronder.

Nico U - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U
Besigheidsreis

Alles was aangenaam.

Die kamer en geriewe is fantasties. Die beste bestuurde gastehuis wat ek al teëgekom het. Mense en werkers is vriendelik en gasvry.

Tersia A - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia A

Goed.

Ons het 2 nagte hier gebly.

Cecile S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S
Gesin met tieners

Rustig plaas-atmosfeer.

Rustige atmosfeer, skoon netjiese kamers. Vriendelike plaas-omgewing.

Hugo B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Pragtige plek, eienaars vriendelik en behulpsaam en gaan uit hulle pad uit om jou te help. Geriewe uitstekend en netjies.

Stefanie L - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie L

We enjoy every moment.

The people very helpful and friendly, we will definitely stay there again.

Gideon S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Enkelreisiger

Lekker op-die-plaas gevoel.

Absoluut meer as waarde vir geld. Baie netjies en goed ingerig. Niekie gaan uit sy pad om dit vir jou gerieflik te maak. Die braai was lekker so onder die sterre. Dankie, sal weer kom bly.

Chantelle V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Baie mooi en vriendelike personeel.

Baie lekker gebly. Mooi netjies en skoon asook baie vriendelike personeel. Sal enige dag weer daar gaan oorslaap.

Ina E - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina E
Enkelreisiger

Vriendelik ontvang, baie skoon en netjies gewees.

Die aand lekker met glasie wyn op die swaaibank in die kerslig gesit.

Ronald F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Besigheidsreis

Baie nice plek.

Dit is 'n netjiese, ordentlike, skoon slaapplek.

Lizanne N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne N
Saam met vriende

Lieflike verblyf!

Fantastiese, vriendelike diens! Baie lekker geslaap, wens ons kon langer bly.

Robby P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robby P
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly en dit was baie rustig.

Behalwe vir die probleem met warm water in ons eenheid was alles baie goed.

Marisa F - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Dit was 'n wonderlike plek om te bly en baie rustig!

Derek C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very warm welcome, well appointed units in secure surrounds.

After a very long journey from Port Elizabeth on our way to Kgalagadi Transfrontier Park we arrived at the lodge to a very warm welcome from Mrs. Taljaard