+12
Selfsorg in Bloubergstrand

Bella and Beau

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Centlivres Crescent, Bloubergrise, Tableview, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bella and Beau is 'n selfsorg-eenheid in die gesogte area van Bloubergstrand. Dit is net 'n paar oomblikke van die strand, restaurante en winkels af en is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis met 'n kookplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en 'n braai geniet – perfek om te ontspan na 'n dag van verkenning. Parkering is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Wassery naby
TV

Ligging

  • 8 Centlivres Crescent, Bloubergrise, Tableview, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Centlivres Crescent, Bloubergrise, Tableview, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b1effefb43319e070d088df2defe7136507d89b8f6cd7c75dbf1253ab533a28bdb48b48d4c23b1b93bd980812f42036a7bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 8 Centlivres Crescent Bloubergrise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.814329031516 18.483531538622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang